Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids Onderwysersgids - The Thunderbolt Kids

thunderboltkids.co.za
from thunderboltkids.co.za More from this publisher
02.05.2013 Views

Krap – hulle bedekking en teksture is dieselfde as die rotse waarop hulle bly Insekte/gogga – dieselfde kleur as die blare waarop dit bly Sjoe, dit was pret! My blou hare is nie baie goeie kamoeflering nie, nè? Habitatte van inheemse diere in Suid-Afrika Suid-Afrika is bekend om sy Groot 5. Hierdie term verwys na die leeu, luiperd, olifant, buel en renoster. Baie toeriste besoek ons land om die diere te sien. Hoe weet hulle waar om die wilde diere van Afrika te kry? Kom ons help hulle! 92 Lewe en Lewenswyse

ONDERWYSERSNOTA Verdeel die klas 'n dag of so voor jy die volgende aktiwiteit doen in groepe. Vra leerders om toepaslike inligting te kry voor hulle die aktiwiteit gaan doen. Party leerders gaan nie inligting bring nie, of het dalk nie toegang tot die bronne nie. In so 'n geval kan hulle prente van die diere teken, of jy kan 'n paar ou tydskrifte soos Weg vir leerders gee om prente uit te knip. AKTIWITEIT: Verstaan die habitat van inheemse Suid-Afrikaanse diere. MATERIALE • 'n Stuk A2-karton • 'n Stuk A4-papier • Inligting oor die Groot 5 • Prente van die Groot 5 (van ou tydskrifte, koerantknipsels, afgerolde prente) • Kleurpenne en potlode • Skêre • Gom INSTRUKSIES 1. Jy gaan 'n plakkaat maak oor die Groot 5 wat wys waar om elkeen van die diere te vind om toeriste wat Suid-Afrika besoek te help. 2. Verdeel die klas in groepe van 5. 3. Wys een van die Groot 5 aan elke groeplid toe sodat elkeen in julle groep van 5 een van die Groot 5 diere ondersoek. 4. Elke groeplid moet inligting oor die dier wat aan hulle toegewys is van die huis (of biblioteek) af bring. Hulle moet ook uitvind wat die dier eet, waar dit bly en hoe dit voortplant. 5. Bring al jou inligting en prente klas toe. As jy nie prente kon kry nie, gebruik potlode en kryte om prente van die Groot 5 te teken. Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante 93

ONDERWYSERSNOTA

Verdeel die klas 'n dag of so voor jy die volgende aktiwiteit doen in

groepe. Vra leerders om toepaslike inligting te kry voor hulle die

aktiwiteit gaan doen. Party leerders gaan nie inligting bring nie, of

het dalk nie toegang tot die bronne nie. In so 'n geval kan hulle

prente van die diere teken, of jy kan 'n paar ou tydskrifte soos

Weg vir leerders gee om prente uit te knip.

AKTIWITEIT: Verstaan die habitat van inheemse

Suid-Afrikaanse diere.

MATERIALE

• 'n Stuk A2-karton

• 'n Stuk A4-papier

• Inligting oor die Groot 5

• Prente van die Groot 5 (van ou tydskrifte, koerantknipsels,

afgerolde prente)

• Kleurpenne en potlode

• Skêre

• Gom

INSTRUKSIES

1. Jy gaan 'n plakkaat maak oor die Groot 5 wat wys waar om

elkeen van die diere te vind om toeriste wat Suid-Afrika

besoek te help.

2. Verdeel die klas in groepe van 5.

3. Wys een van die Groot 5 aan elke groeplid toe sodat elkeen in

julle groep van 5 een van die Groot 5 diere ondersoek.

4. Elke groeplid moet inligting oor die dier wat aan hulle

toegewys is van die huis (of biblioteek) af bring. Hulle moet

ook uitvind wat die dier eet, waar dit bly en hoe dit voortplant.

5. Bring al jou inligting en prente klas toe. As jy nie prente kon

kry nie, gebruik potlode en kryte om prente van die Groot 5 te

teken.

Hoofstuk 4. Habitatte van diere en plante

93

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!