Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
in die omgewing nie en deur die jaar ekstra gevoer moet word.” Tabel

2 gee ’n aanduiding van eienskappe wat op Hartebeestloop deur die

jare geïdentifi seer is as belangrik vir lae-insetkoste, aanpasbare koeie.

Die lys is slegs ons weergawe en sekerlik nie volledig nie. Daar kan nog

ander eienskappe wees wat telers as belangrik beskou.

Tabel 2 Eienskappe wat algemeen voorkom by lae-insetkoste diere

in ekstensiewe omgewings.

Eff e meer respiratoriese bou- Beter regulering van liggaamstemperatuur

vorm

Pigment op vel, hoewe,

neus, oë

Groter veloppervlakte

Indikasie van beter beskerming teen ultraviolet-sonstrale

Beter temperatuur-regulering van liggaam in

warm somermaande

Dik vel Beter bloedsomloop na oppervlak van liggaam

Dik vel Kry nie maklik oop wonde van bosluisbyte nie

Dik enkelhaar Beter temperatuur (hitte) regulering van liggaam

Blink haar

Weerkaats sonstrale vir beter temperatuur regulering

Sterk oogbanke Beskerming teen vlieë, muggies, takke en bos

Eff e geboë voorkop Beter hitte regulering deur lugweë

Langer stert Verdryf vlieë en bosluise op liggaam

Sweetkliere

Meer per cm2 vir gemaklike sweet (hitte regulering)

Sensitiewe polimotoris-senuwee

Beweeg vel oor toplyn en sye

Goed ontwikkelde panniculus

spier

Velbeweging goed teen vlieë

Goeie immuunstelsel Afweer van bosluise

Galbulte vorm Afweer van bosluise

Natuurlike siekteweerstand Word nie maklik siek nie

Inwendige parasietweerstand

Minder dosering nodig

Minder lekinname Goedkoper strategiese aanvulling op veld

Daar is boere wat oorslaan vanaf ’n koei-kalf-produksiestelsel na ’n osproduksiestelsel

om die risiko’s te verminder. Dit is te verstane en maak

ekonomies sin. Hoeveel van die boere se besluit is egter gebaseer op

te hoë fi nansiële insetkoste in die koei-kalf-produksiestelsel weens die

onvermoë van die verkeerde raamgrootte diere om suksesvol te pre steer,

sonder ekstra voer, onder ekstensiewe toestande?

Wat is die verwantskap tussen lae-insetkoste diere en voeromsetverhouding?

Wetenskaplikes en akademici moedig die vleisbeesprodusente heeltyd

aan om die voeromsetverhouding van vleisbeeste te verbeter. In

eenvoudige terme beteken dit die hoeveelheid voer wat ’n dier moet

vreet om een kilogram gewig aan te sit. Hoender- en varkboerderye

word as voorbeelde gebruik om aan te dui wat vermag kan word met

beter voeromsetverhoudings. Let daarop dat dit graan-gebaseerde

voer omsetverhoudings is waarna verwys word.

Dit is reg dat vleisbeesboere deurentyd moet streef na verbetering

in voeromsetverhouding. Dit sal egter moeilik wees om die hoender-

en varkindustrieë te klop as daar gekyk word na hul huidige graan-gebaseerde

voeromsetverhoudings.

Met gras-gebaseerde voeromsetverhoudings is dit egter ’n perd van ’n

heel ander kleur. Geen hoender of vark het die unieke vertering sisteem

van beeste om lae kwaliteit weiding so eff ektief om te sit in vleis nie.

Dit is opmerklik duurder om een kilogram vleis by te sit met graan as

om dit met gras te doen. Daar is nie klinkklare wetenskaplike bewys dat

goeie graan-gebaseerde voeromsetverhouding beeste onder intensiewe

omstandighede ook goeie gras-gebaseerde voeromsetverhouding

beeste is onder ekstensiewe omstandighede nie. Inteendeel, dit

blyk dat die verwantskap eerder na die ander kant toe is: goeie gras-gebaseerde

voeromsetverhouding diere doen ook goed onder intensiewe

omstandighede met goeie graan-gebaseerde voeromsetverhouding.

Boere moenie gekant wees teen graan-gebaseerde voeromsetverhoudings

nie. Dit is belangrik en sal altyd ’n belangrike rol in die

vleiswaardeketting speel. Wat wel gedoen moet word, is om die voordeel

te kry van goeie weiding-gebaseerde voeromsetverhouding. Dit

beteken dat ons optimaal vleis moet produseer op die veld waarna

graan-gebaseerde voerafronding in die voerkraal of op die veld kan

geskied. Dit word al duurder vir boere om addisionele voer te produseer

en dit na die diere te bring. Koste van toerusting, depresiasie, onderhoud,

brandstof en arbeid, maak dit moeilik om te kompeteer met

diere wat self in die veld kan stap en gras in vleis omsit.

Regte raamgrootte en bou vir lae-onderhoudsbehoeftes

Namibië het uitstekende moederlynrasse wat goed aangepas is om

onder ekstensiewe omstandighede te presteer. Kies net die regte raamtipe

koeie uit hierdie rasse en selekteer heeltyd streng en konstant vir

die lae-onderhoudsbehoefte diere op jou plaas. Jy sal al die pad wen

met hierdie ideologie.

Op Hartebeestloop is oor die jare met streng seleksie gevind dat die

mediumraam, goed bevleesde koeie, met goeie diepte en baie kapasiteit

(veral rumenkapasiteit) konstant beter presteer het as lae-insetkoste

koeie.

Silindriese bouvorm diere is meestal nie goeie lae-insetkoste

koeie nie.

Koeie wys uitstaande kapasiteit en volume. Al drie het

hulleself alreeds bewys as lae-insetkoste koeie.

Die rumen is ’n relatief groot orgaan en sy grootte word beperk deur

die liggaamsgewig en kapasiteit van die bees. Omdat die konsentrasie

van voedingstowwe in ruvoer laag is (bv. lae kwaliteit ruvoer in wintermaande)

moet diere daagliks groot hoeveelhede kan inneem. Dit

is slegs wanneer groot hoeveelhede ruvoer ingeneem word dat herkouers/beeste

aan hul voedingsbehoeftes kan voldoen. Diere wat beperk

word deur die grootte van hul rumen, sal ook beperk word op die

hoeveelheid wat hulle kan groei en gewig aansit.

Sou jy koeie wil selekteer wat beter as ander gaan vaar as hulle slegs

op die veld vreet, moet jy goed let op die onderstaande. Die belangrikste

faktore wat die vrywillige inname van droë materiaal beïn vloed,

waar die verteerbaarheid van voer laer is as 65%, is die volgende:

• Beter liggaamskapasiteit (diepte)

• Stadiger tempo deur die verteringstelsel (word gedeeltelik bepaal

deur die volume van rumenkapasiteit)

• Verteerbaarheid

Die meeste koeie wat aan bogenoemde eienskappe voldoen, sal inval

by ’n goeie seleksieprogram vir lae-insetkoste koeie. Sulke diere

raak vet op natuurlike gras in die veld. Identifi seer hierdie tipe diere

en boer voort met hulle. Hou aan selekteer en jy is op die pad na laeinsetkoste

boerdery.

November 2012 85