Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
Lae-insetkoste koeikuddes

82

ander dele van die land, is die dier se aanpasbaarheid

uitstekend. As dit boonop nog goed

presteer in sub-optimale (beperkte weiding)

omstandighede, is die gehardheid van die

dier uitstekend.

Van die ouer boere glo die beste koei op

die plaas is die oudste koei. Dit is die koei wat

die minste probleme gegee het in haar leeftyd

en bogemiddelde reproduksieprestasies

toon. Daar is waarde in hierdie siening en dit

kan as seleksie vir lae-insetkoste genetika gebruik

word. Aan die ander kant is daar ook

meriete in die siening dat langlewendheid nie

heeltemal so ’n belangrike oorweging is nie,

aangesien die jonger genetika beter behoort te

wees, mits streng seleksiedruk gereeld toegepas

word. Elke volgende geslag behoort beter

te wees as die vorige.

Wat is die verwantskap tussen lae-insetkoste

diere en raamgrootte?

Die meeste boere beweer dat hul koeie gemiddeld

480 tot 520 kg weeg. By implikasie beteken

dit dat hulle weet wat die gemiddelde koei behoort

te weeg vir beste prestasie onder ekstensiewe

toestande, met slegs strategiese lekaanvulling.

As jy egter die koeikuddes sien of let op

die gewig van die vroulike diere op die veilings

is dit dikwels ’n heel ander prentjie.

By baie boere het die koeikudde se raamgrootte

die afgelope dekade groter geword

in plaas van om te stabiliseer op mediumraam

grootte. Die baie goeie reënval oor die laaste

paar jaar kon daartoe bygedra het.

Die probleem is groter raam koeie vreet

84

November 2012

Tabel 1: Speengewig uitgedruk as persentasie

van koeigewig

Kalfgewig

Koeigewig (kg)

% Speengewig

(kg)

700 250 36 %

600 240 40 %

500 230 46%

Let daarop dat die boer weet speenkalwers

onder 225 kg is minder gewens, ongeag die

persentasie van die koei se gewig gespeen.

Die markvraag speel ’n beduidende rol in wat

jy moet produseer. Die kuns is dus om presies

dit te produseer wat jou die meeste geld in jou

sak bring teen die laagste insetkoste moontlik.

Wat is die balans?

Daar moet te alle tye ’n balans wees tussen

insetkoste en die produk wat jy lewer. Uiterstes

in lae insetkoste en enkeleienskap-seleksie

soos swaarder speengewig is nie een volhoubaar

oor die lang termyn nie.

Daar blyk tans genoegsame navorsingsresultate

te wees wat daarop dui dat mediumraam

koeie beter in ekstensiewe toestande vaar.

Hulle speen swaarder kalwers as grootraam

koeie (uitgedruk in kg liggaamsgewig). Dit

is nou waar voeding die beperkende faktor

is. In groot dele van Namibië is voedingsbronne

beperk.

Jou plaas, soos enige ander plaas, kan net

soveel groei, melk en raamgrootte hanteer. As

enige van bogenoemde uit balans gaan, sal

jy ekstra voeding moet gee of getalle moet

verminder, anders sal jou speengewigte en

besettingsyfers daal. Uitermate groeiers,

buitenspo rige hoë melkproduseerders en

groter-raam koeie het almal ekstra geld nodig

Foto 2: As die weiding bogemiddeld goed is, is daar geen

kondisieverskil tussen die mediumraam en grootraam koei nie.

meer as mediumraam koeie. Die boer moet

dus óf minder koeie aanhou óf meer voer gee.

Min der diere en/of meer voer teen die huidige

voerpryse beteken beslis minder wins. Wins is

direk eweredig aan die onderhoudsbehoef tes

van grootraam koeie.

Dit is so dat die koei:kalf speengewigverhouding

oor die algemeen beter is by mediumraam

koeie as by grootraam koeie. Dit verwys

na die feit dat ’n mediumraam koei ’n kalf

sal speen wat ’n groter persentasie van haar liggaamsgewig

uitmaak as wat die groter raam

koei sal doen. Dit is ook so dat die formule altyd

die kleiner-raam koeie sal bevoordeel. Sien

die waardes in Tabel 1:

in die vorm van ekstra voer om te kan presteer.

Daar is wetenskaplike data wat beweer

dat koeie wat meer melk produseer, ook groter

voeding- en onderhoudsbehoeftes het.

Die resultate dui aan dat die hoë melkproduseerders

ook hoër onderhoudsbehoef tes

het, selfs wanneer hulle nie kalwers soog nie.

Bogenoemde het alles ’n invloed op jou insetkoste

en jou winsgrens.

Weer eens moet daar ’n balans wees met

melkproduksie. Te min melk is miskien ’n groter

probleem as te veel melk. Boere behoort met

deeglike rekordhouding ’n baie goeie idee te

hê oor wat genoeg melk is vir die spesifi eke

omgewing waarin hulle boer.

“Hoe groot is groot genoeg?”

Raamgrootte word deur die omgewing beheer,

mits die omgewing in sy natuurlike toestand

is en nie deur ekstra voer beïnvloed word

nie. Om hierdie rede behoort raamgrootte byvoorbeeld

te verskil tussen die natter noorde

en droër suide van Namibië. Die slim boer sal

egter altyd sy koeikudde se raamgrootte baseer

op wetenskaplike beginsels en historiese

data wat aandui dat Namibië die droogste land

suid van die Sahara is. Die ouer boere se raad

om te boer sodat jy ook in die droogste tydperke

kan oorleef, is waardevol en gebaseer

op (dure) ondervinding.

Die boodskap kom oral deur dat raamgrootte

belangrik is vir lae-insetkoste boerdery.

Kyk ge rus na die bulkatalogusse van die

maatskappye wat semen versprei. Daar word

meer klem gelê op mediumraam diere as ooit

tevore. Dit is vir hierdie maatskappye belangrik

dat die boer oorleef, wins maak en weer semen

by hulle koop.

Te veel grootraam koeie, wat nou?

Wat maak die boer wie se koeikudde se raamgrootte

te groot is vir sy omgewing en wat tot

die slotsom gekom het dat hy moeg is om hierdie

hoë-onderhoud diere aan te hou? Of die

boer wat besef hy is besig om hom ban krot te

voer aan hierdie tipe diere?

Vir die meeste boere is dit nie moontlik

om net alles te verkoop en van voor af te begin

met die regte raamtipe nie. Vir hulle is dit

eer der ’n proses om die groter-raam koeikudde

oor ’n tydperk te vervang met ’n mediumraam

nageslag.

Die manier om dit reg te kry is om mediumraam

bulle uit beproefde moederlynrasse te

gebruik. Jy hou dan net die nageslag wat aan

die regte raamtipe-vereistes voldoen.

Onthou, ’n 750 kg grootraam koei gaan nie

vir jou ’n mediumraam bul teel nie. Voordat jy ’n

bul aanskaf, gaan kyk eers na die teler se koeikudde

en baseer jou koopoorwegings op die

totale kudde se raamgrootte. Grootraam bulle

van enige ras kan nog steeds gebruik word vir

terminale teling as alle nageslag verkoop gaan

word. Hierdie grootraam bulle word dan gebruik

op jou lae-insetkoste koeie om wins te

verhoog. Jou koeikudde moet egter te alle tye

lae-insetkoste, mediumraam en goed bevleesde

koeie wees, ongeag of dit ’n goeie of slegte

reënjaar is. Onthou, jy kan nie jou koeikudde

vervang of “af”-teel elke keer as daar ’n droogte

is of tydens minder ideale toestande nie. Jou

koei kudde behoort geneties saamgestel te

wees uit lae-insetkoste genetika wat jy oor die

jare aangekoop of self geteel het. So ’n koeikudde

sal jou deur enige jaar vat – goed of sleg!

Kommersiële boere voel soms dat die

stoetteler presies weet hoe om goeie BLUPteelwaardes

te teel, maar dat good stockmanship

in die proses verlore gegaan het. Die gedagterigting

is dat telers die vermoë verloor het om

langlewende, lae-onderhoudbehoefte, vrugbare

diere te produseer. Amper die geval van

help om “meerderwaardige voermaatskappye”

te stig en “minderwaardige diere” te produseer.

Die bewering kan maklik saamgevat word

in een sin: “Koeie word geteel wat nie aanpas