Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Lae insetkoste koeikuddes maak dat jy wen - al die pad! - Bonsmara
Create successful ePaper yourself
Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.
Jou koeikudde is een van die beste plekke

waar jy kan begin om ’n lae-insetkoste boerdery

te vestig. Boere wat nie gaan aanpas deur

streng te selekteer in koeikuddes nie, is die

manne wat gewis gaan swaar kry in die toekoms.

Daar is ’n gesegde onder boere wat lui,

not all cows are created equal. Sommige koeie

presteer net beter in presies dieselfde omstandighede,

of beter met minder insette, as ander.

Hierdie koeie is hul sout werd, of sal ’n mens

eerder sê, goud werd.

Boerderypraktyke het in die verre verlede

sterk staatgemaak op laer voerkoste, goedkoper

brandstof, minder verbossing en meer

staatsondersteuning. Heelwat van hierdie faktore

is nie meer van toepassing nie. Trouens,

baie van die kommoditeite het proporsioneel

gestyg. Dink aan die prys van mielies weens

die toe nemende druk vir alternatiewe brandstof

soos etanol en die prys van ru-olie. Praktyke

van dertig jaar gelede het dus heelwat

ver ander. Dit is heel moontlik die koei-kalfproduksiestelsels

wat die swaarste getref is.

Dit is daarom uiters belangrik dat boere

in samewerking met wetenskaplikes ’n teelwaarde

of teelwaarde-indeks saamstel wat

die lae-onderhoudbehoefte diere kan identifi

seer. Hierdie waarde moet voorsiening maak

vir diere waarmee onder ekstensiewe omstandighede

geboer kan word en waar bemar king

grotendeels direk van die veld af gedoen word.

Met ander woorde, hierdie waarde moet eie

wees aan Namibië of soortgelyke gebiede

fencing - hardware - agriculture

82

Since 1957

16 Newcastle Street, Northern Industrial, Windhoek

Tel: +264-61 231125 • Fax: +264-61 233559

info@benthin-fencing.com

e standard logo for use in daily applications

November 2012

Netting Wire, 1200

x 90 x 1.6 mm

N$475.00

Ons sien al meer dat die boer se winsgrens deur insetkoste beïnvloed

word. Die beskikbaarheid van goeie, natuurlike weiding, weidingbestuur

en bestokking bly die beste manier om insetkoste te beheer. Om jou wins

te beskerm in vandag se omstandighede is ’n lae-insetkoste boerdery van

groot belang. Lees hiernaas wat dr. Joggie Briedenhann van Hartebeestloop

Bonsmaras oor dié onderwerp te sê het.

Foto 1: Koeie se kondisie verskil in dieselfde weidingtoestande.

met ekstensiewe weidingtoestande. As ons

wins grens primêr bepaal word deur lae-insetkoste

beeste (met lae onderhoudbehoef tes),

dan kan hoë-onderhoud beeste beslis nie tot

beter wins bydra nie.

Hoe sal ons die lae-insetkoste diere

identi seer?

Enige droogte sal aandui watter van jou beeste

doen die meeste met die minste voer. Die boer

moet oor alle jare – goed, gemiddeld en sleg –

aanhou selekteer vir lae-onderhoud diere en

heeltyd daarmee vorentoe teel. Vrugbaarheid

en reproduksievermoë is van die belangrikste

eienskappe om die winsgewendheid van koeie

Steelwire, 2.24 mm x

1650 m, 50 kg

N$654.00

Galv. Binding Wire,

2.0mm x 2 000 m, 50 kg

N$660.00

PRICES ARE VAT INCLUSIVE. • WHILE STOCK LASTS

te bepaal. As jy die eienskappe kan kombineer

met lae-insetkoste koeie is jy op die wenpad.

Kondisie op die veld in vergelyking met die

ander diere in die trop is ’n goeie maatstaf om

lae-insetkoste diere te identifi seer.

Hierdie tipe genetika moet vinnig vermeerder

word. Dit behoort in die nasionale

kudde vasgelê te word. Namibië is ’n groot land

met verskillende omgewingstoestande. Dit is

noodsaaklik om die tipe genetika te teel wat

onder alle Namibiese omgewingstoestande

sal presteer. As ’n dier by jou goed presteer,

is dit ’n bewys dat dit ’n aangepaste bees op

jou plaas is. As die dier ook goed presteer in

84
BONSMARA CATTLE BREEDERS’

ASSOCIATION OF NAMIBIA

PO Box 80003 Olympia, Windhoek, Namibia

Tel/Fax: 061-222 753 • International: +264 61 222 753

www.bonsmaranambia.com • nambons@iway.na

‘n onsmarabul:

• Is geregistreer by SA Stamboek

• Het prestasiemeting ondergaan

• Is goedgekeur deur Bonsmara-keurders

• Is gebrandmerk met ‘n op die regterskouer

• onsmara kuddevaars is DNA-getoets

Koop gebrandmerkte Bonsmarabulle

Dankie aan al die kopers wat

vanjaar Bonsmarabulle aangeskaf

het. Ons hoop julle is gelukkig

met jul aankope.

Vir onsmara Navrae Kontak:

Nico Visser: 081 124 1168

Marinda Labuschagne: 061 22 2753

Rollie Heiser: 081 124 5940

Dries Venter: 081 240 6546

Christo Strydom: 081 317 8325

Etienne Jooste: 081 371 1599

November 2012 83
Lae-insetkoste koeikuddes

82

ander dele van die land, is die dier se aanpasbaarheid

uitstekend. As dit boonop nog goed

presteer in sub-optimale (beperkte weiding)

omstandighede, is die gehardheid van die

dier uitstekend.

Van die ouer boere glo die beste koei op

die plaas is die oudste koei. Dit is die koei wat

die minste probleme gegee het in haar leeftyd

en bogemiddelde reproduksieprestasies

toon. Daar is waarde in hierdie siening en dit

kan as seleksie vir lae-insetkoste genetika gebruik

word. Aan die ander kant is daar ook

meriete in die siening dat langlewendheid nie

heeltemal so ’n belangrike oorweging is nie,

aangesien die jonger genetika beter behoort te

wees, mits streng seleksiedruk gereeld toegepas

word. Elke volgende geslag behoort beter

te wees as die vorige.

Wat is die verwantskap tussen lae-insetkoste

diere en raamgrootte?

Die meeste boere beweer dat hul koeie gemiddeld

480 tot 520 kg weeg. By implikasie beteken

dit dat hulle weet wat die gemiddelde koei behoort

te weeg vir beste prestasie onder ekstensiewe

toestande, met slegs strategiese lekaanvulling.

As jy egter die koeikuddes sien of let op

die gewig van die vroulike diere op die veilings

is dit dikwels ’n heel ander prentjie.

By baie boere het die koeikudde se raamgrootte

die afgelope dekade groter geword

in plaas van om te stabiliseer op mediumraam

grootte. Die baie goeie reënval oor die laaste

paar jaar kon daartoe bygedra het.

Die probleem is groter raam koeie vreet

84

November 2012

Tabel 1: Speengewig uitgedruk as persentasie

van koeigewig

Kalfgewig

Koeigewig (kg)

% Speengewig

(kg)

700 250 36 %

600 240 40 %

500 230 46%

Let daarop dat die boer weet speenkalwers

onder 225 kg is minder gewens, ongeag die

persentasie van die koei se gewig gespeen.

Die markvraag speel ’n beduidende rol in wat

jy moet produseer. Die kuns is dus om presies

dit te produseer wat jou die meeste geld in jou

sak bring teen die laagste insetkoste moontlik.

Wat is die balans?

Daar moet te alle tye ’n balans wees tussen

insetkoste en die produk wat jy lewer. Uiterstes

in lae insetkoste en enkeleienskap-seleksie

soos swaarder speengewig is nie een volhoubaar

oor die lang termyn nie.

Daar blyk tans genoegsame navorsingsresultate

te wees wat daarop dui dat mediumraam

koeie beter in ekstensiewe toestande vaar.

Hulle speen swaarder kalwers as grootraam

koeie (uitgedruk in kg liggaamsgewig). Dit

is nou waar voeding die beperkende faktor

is. In groot dele van Namibië is voedingsbronne

beperk.

Jou plaas, soos enige ander plaas, kan net

soveel groei, melk en raamgrootte hanteer. As

enige van bogenoemde uit balans gaan, sal

jy ekstra voeding moet gee of getalle moet

verminder, anders sal jou speengewigte en

besettingsyfers daal. Uitermate groeiers,

buitenspo rige hoë melkproduseerders en

groter-raam koeie het almal ekstra geld nodig

Foto 2: As die weiding bogemiddeld goed is, is daar geen

kondisieverskil tussen die mediumraam en grootraam koei nie.

meer as mediumraam koeie. Die boer moet

dus óf minder koeie aanhou óf meer voer gee.

Min der diere en/of meer voer teen die huidige

voerpryse beteken beslis minder wins. Wins is

direk eweredig aan die onderhoudsbehoef tes

van grootraam koeie.

Dit is so dat die koei:kalf speengewigverhouding

oor die algemeen beter is by mediumraam

koeie as by grootraam koeie. Dit verwys

na die feit dat ’n mediumraam koei ’n kalf

sal speen wat ’n groter persentasie van haar liggaamsgewig

uitmaak as wat die groter raam

koei sal doen. Dit is ook so dat die formule altyd

die kleiner-raam koeie sal bevoordeel. Sien

die waardes in Tabel 1:

in die vorm van ekstra voer om te kan presteer.

Daar is wetenskaplike data wat beweer

dat koeie wat meer melk produseer, ook groter

voeding- en onderhoudsbehoeftes het.

Die resultate dui aan dat die hoë melkproduseerders

ook hoër onderhoudsbehoef tes

het, selfs wanneer hulle nie kalwers soog nie.

Bogenoemde het alles ’n invloed op jou insetkoste

en jou winsgrens.

Weer eens moet daar ’n balans wees met

melkproduksie. Te min melk is miskien ’n groter

probleem as te veel melk. Boere behoort met

deeglike rekordhouding ’n baie goeie idee te

hê oor wat genoeg melk is vir die spesifi eke

omgewing waarin hulle boer.

“Hoe groot is groot genoeg?”

Raamgrootte word deur die omgewing beheer,

mits die omgewing in sy natuurlike toestand

is en nie deur ekstra voer beïnvloed word

nie. Om hierdie rede behoort raamgrootte byvoorbeeld

te verskil tussen die natter noorde

en droër suide van Namibië. Die slim boer sal

egter altyd sy koeikudde se raamgrootte baseer

op wetenskaplike beginsels en historiese

data wat aandui dat Namibië die droogste land

suid van die Sahara is. Die ouer boere se raad

om te boer sodat jy ook in die droogste tydperke

kan oorleef, is waardevol en gebaseer

op (dure) ondervinding.

Die boodskap kom oral deur dat raamgrootte

belangrik is vir lae-insetkoste boerdery.

Kyk ge rus na die bulkatalogusse van die

maatskappye wat semen versprei. Daar word

meer klem gelê op mediumraam diere as ooit

tevore. Dit is vir hierdie maatskappye belangrik

dat die boer oorleef, wins maak en weer semen

by hulle koop.

Te veel grootraam koeie, wat nou?

Wat maak die boer wie se koeikudde se raamgrootte

te groot is vir sy omgewing en wat tot

die slotsom gekom het dat hy moeg is om hierdie

hoë-onderhoud diere aan te hou? Of die

boer wat besef hy is besig om hom ban krot te

voer aan hierdie tipe diere?

Vir die meeste boere is dit nie moontlik

om net alles te verkoop en van voor af te begin

met die regte raamtipe nie. Vir hulle is dit

eer der ’n proses om die groter-raam koeikudde

oor ’n tydperk te vervang met ’n mediumraam

nageslag.

Die manier om dit reg te kry is om mediumraam

bulle uit beproefde moederlynrasse te

gebruik. Jy hou dan net die nageslag wat aan

die regte raamtipe-vereistes voldoen.

Onthou, ’n 750 kg grootraam koei gaan nie

vir jou ’n mediumraam bul teel nie. Voordat jy ’n

bul aanskaf, gaan kyk eers na die teler se koeikudde

en baseer jou koopoorwegings op die

totale kudde se raamgrootte. Grootraam bulle

van enige ras kan nog steeds gebruik word vir

terminale teling as alle nageslag verkoop gaan

word. Hierdie grootraam bulle word dan gebruik

op jou lae-insetkoste koeie om wins te

verhoog. Jou koeikudde moet egter te alle tye

lae-insetkoste, mediumraam en goed bevleesde

koeie wees, ongeag of dit ’n goeie of slegte

reënjaar is. Onthou, jy kan nie jou koeikudde

vervang of “af”-teel elke keer as daar ’n droogte

is of tydens minder ideale toestande nie. Jou

koei kudde behoort geneties saamgestel te

wees uit lae-insetkoste genetika wat jy oor die

jare aangekoop of self geteel het. So ’n koeikudde

sal jou deur enige jaar vat – goed of sleg!

Kommersiële boere voel soms dat die

stoetteler presies weet hoe om goeie BLUPteelwaardes

te teel, maar dat good stockmanship

in die proses verlore gegaan het. Die gedagterigting

is dat telers die vermoë verloor het om

langlewende, lae-onderhoudbehoefte, vrugbare

diere te produseer. Amper die geval van

help om “meerderwaardige voermaatskappye”

te stig en “minderwaardige diere” te produseer.

Die bewering kan maklik saamgevat word

in een sin: “Koeie word geteel wat nie aanpas
in die omgewing nie en deur die jaar ekstra gevoer moet word.” Tabel

2 gee ’n aanduiding van eienskappe wat op Hartebeestloop deur die

jare geïdentifi seer is as belangrik vir lae-insetkoste, aanpasbare koeie.

Die lys is slegs ons weergawe en sekerlik nie volledig nie. Daar kan nog

ander eienskappe wees wat telers as belangrik beskou.

Tabel 2 Eienskappe wat algemeen voorkom by lae-insetkoste diere

in ekstensiewe omgewings.

Eff e meer respiratoriese bou- Beter regulering van liggaamstemperatuur

vorm

Pigment op vel, hoewe,

neus, oë

Groter veloppervlakte

Indikasie van beter beskerming teen ultraviolet-sonstrale

Beter temperatuur-regulering van liggaam in

warm somermaande

Dik vel Beter bloedsomloop na oppervlak van liggaam

Dik vel Kry nie maklik oop wonde van bosluisbyte nie

Dik enkelhaar Beter temperatuur (hitte) regulering van liggaam

Blink haar

Weerkaats sonstrale vir beter temperatuur regulering

Sterk oogbanke Beskerming teen vlieë, muggies, takke en bos

Eff e geboë voorkop Beter hitte regulering deur lugweë

Langer stert Verdryf vlieë en bosluise op liggaam

Sweetkliere

Meer per cm2 vir gemaklike sweet (hitte regulering)

Sensitiewe polimotoris-senuwee

Beweeg vel oor toplyn en sye

Goed ontwikkelde panniculus

spier

Velbeweging goed teen vlieë

Goeie immuunstelsel Afweer van bosluise

Galbulte vorm Afweer van bosluise

Natuurlike siekteweerstand Word nie maklik siek nie

Inwendige parasietweerstand

Minder dosering nodig

Minder lekinname Goedkoper strategiese aanvulling op veld

Daar is boere wat oorslaan vanaf ’n koei-kalf-produksiestelsel na ’n osproduksiestelsel

om die risiko’s te verminder. Dit is te verstane en maak

ekonomies sin. Hoeveel van die boere se besluit is egter gebaseer op

te hoë fi nansiële insetkoste in die koei-kalf-produksiestelsel weens die

onvermoë van die verkeerde raamgrootte diere om suksesvol te pre steer,

sonder ekstra voer, onder ekstensiewe toestande?

Wat is die verwantskap tussen lae-insetkoste diere en voeromsetverhouding?

Wetenskaplikes en akademici moedig die vleisbeesprodusente heeltyd

aan om die voeromsetverhouding van vleisbeeste te verbeter. In

eenvoudige terme beteken dit die hoeveelheid voer wat ’n dier moet

vreet om een kilogram gewig aan te sit. Hoender- en varkboerderye

word as voorbeelde gebruik om aan te dui wat vermag kan word met

beter voeromsetverhoudings. Let daarop dat dit graan-gebaseerde

voer omsetverhoudings is waarna verwys word.

Dit is reg dat vleisbeesboere deurentyd moet streef na verbetering

in voeromsetverhouding. Dit sal egter moeilik wees om die hoender-

en varkindustrieë te klop as daar gekyk word na hul huidige graan-gebaseerde

voeromsetverhoudings.

Met gras-gebaseerde voeromsetverhoudings is dit egter ’n perd van ’n

heel ander kleur. Geen hoender of vark het die unieke vertering sisteem

van beeste om lae kwaliteit weiding so eff ektief om te sit in vleis nie.

Dit is opmerklik duurder om een kilogram vleis by te sit met graan as

om dit met gras te doen. Daar is nie klinkklare wetenskaplike bewys dat

goeie graan-gebaseerde voeromsetverhouding beeste onder intensiewe

omstandighede ook goeie gras-gebaseerde voeromsetverhouding

beeste is onder ekstensiewe omstandighede nie. Inteendeel, dit

blyk dat die verwantskap eerder na die ander kant toe is: goeie gras-gebaseerde

voeromsetverhouding diere doen ook goed onder intensiewe

omstandighede met goeie graan-gebaseerde voeromsetverhouding.

Boere moenie gekant wees teen graan-gebaseerde voeromsetverhoudings

nie. Dit is belangrik en sal altyd ’n belangrike rol in die

vleiswaardeketting speel. Wat wel gedoen moet word, is om die voordeel

te kry van goeie weiding-gebaseerde voeromsetverhouding. Dit

beteken dat ons optimaal vleis moet produseer op die veld waarna

graan-gebaseerde voerafronding in die voerkraal of op die veld kan

geskied. Dit word al duurder vir boere om addisionele voer te produseer

en dit na die diere te bring. Koste van toerusting, depresiasie, onderhoud,

brandstof en arbeid, maak dit moeilik om te kompeteer met

diere wat self in die veld kan stap en gras in vleis omsit.

Regte raamgrootte en bou vir lae-onderhoudsbehoeftes

Namibië het uitstekende moederlynrasse wat goed aangepas is om

onder ekstensiewe omstandighede te presteer. Kies net die regte raamtipe

koeie uit hierdie rasse en selekteer heeltyd streng en konstant vir

die lae-onderhoudsbehoefte diere op jou plaas. Jy sal al die pad wen

met hierdie ideologie.

Op Hartebeestloop is oor die jare met streng seleksie gevind dat die

mediumraam, goed bevleesde koeie, met goeie diepte en baie kapasiteit

(veral rumenkapasiteit) konstant beter presteer het as lae-insetkoste

koeie.

Silindriese bouvorm diere is meestal nie goeie lae-insetkoste

koeie nie.

Koeie wys uitstaande kapasiteit en volume. Al drie het

hulleself alreeds bewys as lae-insetkoste koeie.

Die rumen is ’n relatief groot orgaan en sy grootte word beperk deur

die liggaamsgewig en kapasiteit van die bees. Omdat die konsentrasie

van voedingstowwe in ruvoer laag is (bv. lae kwaliteit ruvoer in wintermaande)

moet diere daagliks groot hoeveelhede kan inneem. Dit

is slegs wanneer groot hoeveelhede ruvoer ingeneem word dat herkouers/beeste

aan hul voedingsbehoeftes kan voldoen. Diere wat beperk

word deur die grootte van hul rumen, sal ook beperk word op die

hoeveelheid wat hulle kan groei en gewig aansit.

Sou jy koeie wil selekteer wat beter as ander gaan vaar as hulle slegs

op die veld vreet, moet jy goed let op die onderstaande. Die belangrikste

faktore wat die vrywillige inname van droë materiaal beïn vloed,

waar die verteerbaarheid van voer laer is as 65%, is die volgende:

• Beter liggaamskapasiteit (diepte)

• Stadiger tempo deur die verteringstelsel (word gedeeltelik bepaal

deur die volume van rumenkapasiteit)

• Verteerbaarheid

Die meeste koeie wat aan bogenoemde eienskappe voldoen, sal inval

by ’n goeie seleksieprogram vir lae-insetkoste koeie. Sulke diere

raak vet op natuurlike gras in die veld. Identifi seer hierdie tipe diere

en boer voort met hulle. Hou aan selekteer en jy is op die pad na laeinsetkoste

boerdery.

November 2012 85