02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 4

8. Identifiseer die poeier-eienskap(pe) wat gebruik word vir die bepaling van poeiervloei m.b.v.

Carr se indeks en die Hausnerverhouding.

9. Noem ten minste twee metodes om die vloeibaarheid van farmaseutiese poeiers te verbeter.

10. Vind die klassifikasie van die vloeibaarheid van poeiers volgens Carr se indeks, “critical orifice

diameter” (COD) en rushoek (angle of repose) soos aangedui in die USP.

11. Onderskei tussen plastiese, elastiese en fragmenterende poeiers en verduidelik die belang van

hierdie poeiereienskap tydens tabletvervaardiging.

Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 4.3

1. Noem die vereiste eienskappe (gedrag) van poeiermengsles bestem vir tablettering en

verduidelik waarom hierdie eienskappe in sodanige mengsels nodig is.

2. Noem die verskillende fisiese eienskappe van farmaseutiese poeiers wat „n belangrike rol

speel tydens die formulering en vervaardiging van doseervorme.

3. Verduidelik waarom kennis oor die deeltjiegrootte en deeltjiegrootteverspreiding van „n poeier

of poeiermengsel belangrik is tydens die ontwerp en ontwikkeling van doseervorme.

4. Noem 2 metodes wat gebruik kan word vir die bepaling van die gemiddelde deeltjiegrootte en

deeltjiegrootteverspreiding van farmaseutiese poeiers.

5. Onderskei tussen die ware (“true”), oënskynlike (“bulk”) en pakkingsdigtheid (“tapped”) van

poeiers en dui aan hoe die digthede bepaal kan word. Verduidelik die belang van kennis oor

hierdie poeiereienskap tydens die ontwerp en ontwikkeling van doseervorme.

6. Bespreek twee metodes wat gebruik word vir die bepaling van die vloeibaarheid van

poeiers / poeiermengsels.

7. Watter afleiding(s) kan gemaak word uit die rushoek van poeiers?

75

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!