inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

LEEREENHEID 4 Bestudeer die volgende studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite: LB, 5:112-141. AULTON, 9:122-136. AULTON, 11:145-151. AULTON, 13:168-179. AULTON, 24:355-358. 74 OPMERKING/STELLING: Tabletformulerings bestaan meestal uit „n mengsel van die geneesmiddel en sekere inerte stowwe (sg. hulpstowwe) wat in „n bepaalde verhouding saamgevoeg word om „n poeiermengsel te lewer waaruit tablette vervaardig word. Die fisiese eienskappe / gedrag van die poeiermengsel word grootliks bepaal deur die eienskappe van die komponente in die mengsel. 1. Noem die fisiese eienskappe van farmaseutiese poeiers en verduidelik waarom kennis oor die verskillende fisiese eienskappe van poeiers belangrik is tydens die formulering van orale vaste doseervorme. 2. Verduidelik die term “vryvloeiende” poeiers / poeiermengsels en verduidelik waarom dié eienskap belangrik is tydens die formulering en vervaardiging van tablette. [AULTON, pp.168- 169]. 3. Onderskei tussen die terme “adhesie” en “kohesie” soos van toepassing op farmaseutiese poeiers. 4. Onderskei tussen die verskillende digthede van ʼn poeier. 5. Verduidelik die invloed van deeltjiegrootte, deeltjievorm, deeltjiedigtheid en die oppervlakstruktuur van poeierdeeltjies op die vloeibaarheid van die poeiers / poeiermengsels. 6. Noem die faktore / deeltjie-eienskappe wat die pakkingsgeometrie van poeierdeeltjies kan beïnvloed. 7. Noem / bespreek enige twee metodes wat gebruik kan word om die vloeibaarheid van poeiers te bepaal.

LEEREENHEID 4 8. Identifiseer die poeier-eienskap(pe) wat gebruik word vir die bepaling van poeiervloei m.b.v. Carr se indeks en die Hausnerverhouding. 9. Noem ten minste twee metodes om die vloeibaarheid van farmaseutiese poeiers te verbeter. 10. Vind die klassifikasie van die vloeibaarheid van poeiers volgens Carr se indeks, “critical orifice diameter” (COD) en rushoek (angle of repose) soos aangedui in die USP. 11. Onderskei tussen plastiese, elastiese en fragmenterende poeiers en verduidelik die belang van hierdie poeiereienskap tydens tabletvervaardiging. Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 4.3 1. Noem die vereiste eienskappe (gedrag) van poeiermengsles bestem vir tablettering en verduidelik waarom hierdie eienskappe in sodanige mengsels nodig is. 2. Noem die verskillende fisiese eienskappe van farmaseutiese poeiers wat „n belangrike rol speel tydens die formulering en vervaardiging van doseervorme. 3. Verduidelik waarom kennis oor die deeltjiegrootte en deeltjiegrootteverspreiding van „n poeier of poeiermengsel belangrik is tydens die ontwerp en ontwikkeling van doseervorme. 4. Noem 2 metodes wat gebruik kan word vir die bepaling van die gemiddelde deeltjiegrootte en deeltjiegrootteverspreiding van farmaseutiese poeiers. 5. Onderskei tussen die ware (“true”), oënskynlike (“bulk”) en pakkingsdigtheid (“tapped”) van poeiers en dui aan hoe die digthede bepaal kan word. Verduidelik die belang van kennis oor hierdie poeiereienskap tydens die ontwerp en ontwikkeling van doseervorme. 6. Bespreek twee metodes wat gebruik word vir die bepaling van die vloeibaarheid van poeiers / poeiermengsels. 7. Watter afleiding(s) kan gemaak word uit die rushoek van poeiers? 75

LEEREENHEID 4

Bestudeer die volgende studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite:

LB, 5:112-141.

AULTON, 9:122-136.

AULTON, 11:145-151.

AULTON, 13:168-179.

AULTON, 24:355-358.

74

OPMERKING/STELLING:

Tabletformulerings bestaan meestal uit „n mengsel van die geneesmiddel en sekere inerte

stowwe (sg. hulpstowwe) wat in „n bepaalde verhouding saamgevoeg word om „n poeiermengsel

te lewer waaruit tablette vervaardig word. Die fisiese eienskappe / gedrag van die poeiermengsel

word grootliks bepaal deur die eienskappe van die komponente in die mengsel.

1. Noem die fisiese eienskappe van farmaseutiese poeiers en verduidelik waarom kennis oor die

verskillende fisiese eienskappe van poeiers belangrik is tydens die formulering van orale vaste

doseervorme.

2. Verduidelik die term “vryvloeiende” poeiers / poeiermengsels en verduidelik waarom dié

eienskap belangrik is tydens die formulering en vervaardiging van tablette. [AULTON, pp.168-

169].

3. Onderskei tussen die terme “adhesie” en “kohesie” soos van toepassing op farmaseutiese

poeiers.

4. Onderskei tussen die verskillende digthede van ʼn poeier.

5. Verduidelik die invloed van deeltjiegrootte, deeltjievorm, deeltjiedigtheid en die

oppervlakstruktuur van poeierdeeltjies op die vloeibaarheid van die poeiers / poeiermengsels.

6. Noem die faktore / deeltjie-eienskappe wat die pakkingsgeometrie van poeierdeeltjies kan

beïnvloed.

7. Noem / bespreek enige twee metodes wat gebruik kan word om die vloeibaarheid van poeiers

te bepaal.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!