02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EIENSKAPPE VAN POEIERS /

POEIERMENGSELS

LEEREENHEID 4

Dit behoort jou ongeveer 2 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy in staat wees om:

1. Die fisiese eienskappe van farmaseutiese poeiers te kan noem en elke eienskap kortliks te

kan verduidelik in terme van die belang daarvan tydens doseervormontwerp.

2. Die metodes vir die bepaling van die verskillende fisiese eienskappe kortliks te kan bespreek,

in die laboratorium korrek en akkuraat te kan uitvoer, en die relevante verwerkings uit

eksperimentele data te kan doen en afleidings uit die resultate te kan maak.

3. Farmaseutiese poeiers / poeiermengsels kan klassifiseer op grond van hul fisiese eienskappe.

Die eienskappe van individuele poeiers in tabletmengsels / granules speel dikwels ʼn bepalende rol

in die gedrag van die mengsels en die eienskappe van die tablette wat uit die mengsels berei word.

Poeiers beskik oor bepaalde inherente eienskappe (veral deeltjievorm, deeltjiegrootte en

deeltjiegrootteverspreiding, en ook saampersbaarheid), terwyl bepaalde eienskappe wat hulle

openbaar die gevolg is van hul inherente eienskappe (waaronder digtheid, vloeibaarheid, porositeit,

“bulkiness”, ens. belangrik is).

73

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!