inhoudsopgawe
inhoudsopgawe
inhoudsopgawe
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
LEEREENHEID 4

Bestudeer die aangeduide studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite:

LB, 5:113-141.

AULTON, 31:442-443 onder die opskrif “Quality attributes of tablets”.

AULTON, 31:446-447 onder die opskrif “Technical problems during tabletting”.

AULTON, 31:461-466 onder die opskrif "Tablet testing”.

BP/USP.

1. Noem die eienskappe vir die ideale tablet. [AULTON, pp.442-443]

2. Noem die amptelike vereistes (kriteria) waaraan tablette moet voldoen. [AULTON, pp.461-

70

466]. In watter bronne kan inligting oor hierdie amptelike vereistes verkry word?

3. Noem / bespreek die vernaamste probleme wat tydens tabletvervaardiging kan plaasvind.

[AULTON, pp.446-447]

4. Noem (en motiveer) die vernaamste eienskappe waaroor poeiers / poeiermengsels, bestem vir

tablettering, moet beskik. [AULTON, p.447]

5. Gebruik die BP/USP en vind die amptelike kriteria van tablette met betrekking tot (i)

disintegrasietyd, (ii) massavariasie, (iii) geneesmiddeldissolusie; (iv) hardheid/breeksterkte; (v)

verbrokkeling; (vi) gemiddelde geneesmiddelinhoud en (vi) inhoudsuniformiteit.