02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

TABLETVEREISTES EN

-EIENSKAPPE

LEEREENHEID 4

Dit behoort jou ongeveer 2 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy in staat wees om:

1. Die eienskappe van die ideale tablet te kan noem of motiveer.

2. Die amptelike toetse op tablette (soos die farmakopëe vereis) te kan noem en die doel van

elke toets te kan motiveer

3. Die farmakopëe (BP/USP) te kan gebruik om die amptelike kriteria vir elke toets te kan vind

(en vir tablette met „n spesifieke geneesmiddel).

Geen tablet bestaan uit slegs geneesmiddel (aktiewe bestanddeel) nie, maar bevat ook ander

inerte stowwe (d.i. stowwe met geen farmakologiese effek opsig self nie), bekend as hulpstowwe.

Tablette bestaan hoofsaaklik uit (i) mengsels van verskillende poeiers of (ii) granules (afhangende

van die vervaardigingsmetode) wat saamgepers word om ʼn kompak te vorm. Hierdie mengsels of

granulaat bestaan op hul beurt weer uit poeiers van die verskillende komponente van die

tabletformules (die aktiewe bestanddeel en verskillende tablethulpstowwe). Dit is dus belangrik om

te besef dat die eienskappe van tablette dikwels bepaal word deur die eienskappe van die primêre

komponente (poeiers) waaruit die tablette bestaan. Tablette moet (i) aan bepaalde spesifikasies

voldoen en (ii) oor bepaalde kenmerkende eienskappe beskik.

69

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!