02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 4.1

LEEREENHEID 4

1. Noem (en bespreek) die vernaamste voor- en nadele én beperkings van die orale roete vir die

toediening/inname van orale vaste doseervorme.

2. Gebruik jou kennis oor geneesmiddelionisasie, suur/alkaliese karakter, oplosbaarheid,

dissolusie en dissolusietempo en absorpsie; en bespreek die verskil in die mate en tempo van

geneesmiddelabsorpsie tussen „n geneesmiddel (moederverbinding) en sy soutvorm.

3. Verduidelik die rol van maaglediging (en tempo), deurgangstyd deur die SVK, tipe (en grootte)

van die doseervorm op die mate en tempo van geneesmiddelabsorpsie.

4. Gebruik „n toepaslike vergelyking om die verskil in die tempo van absorpsie van „n

geneesmiddel (swak suur of basis) uit die maag en dunderm te veduidelik.

5. Tref „n vergelyking tussen die tempo en mate van absorpsie van oraal-toegediende

geneesmiddels uit vloeibare en vaste doseervorme.

6. Bespreek die verband tussen die pKa-waarde van „n verbinding, die pH van die omgewing

waarin dit oplos, die graad van ionisasie en die oplosbaarheid van die geneesmiddel.

67

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!