02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 4

8. Definieer / verduidelik die term “biofarmaseutika” en verduidelik waarom die konsep belangrik

is tydens die ontwerp van orale vaste doseervorme (veral tydens die preformuleringsfase).

[AULT., pp.266-267]

9. Identifiseer die tipe doseervorm wat 100% biobeskikbaarheid lewer; vergelyk die

biobeskikbaarheid van oraal-toegediende doseervorme daarmee en verduidelik die verskil.

[AULT., p.267]

10. Watter voorvereistes geld vir ʼn geneesmiddel om 100% biobeskikbaar te wees na orale

toediening? [AULT., p.268]

11. Noem faktore wat die biobeskikbaarheid van oraal-toegediende geneesmiddels kan beïnvloed.

[AULT., p.268]

12. Gee ʼn skematiese voorstelling van die bloedvlak-tydprofiel van ʼn geneesmiddel na orale

toediening en identifiseer verskillende belangrike fases en parameters op die grafiek.

13. Noem die belangrikste onderskeidende areas van die SVK waar geneesmiddelabsorpsie kan

plaasvind en verduidelik die anatomiese en fisiologiese verskille tussen die verskillende areas.

[AULT., p.272-274]

14. Gee ʼn kort bespreking van die deurgangstyd van oraal-toegediende stowwe (ook

geneesmiddels) deur die verskillende dele van die SVK en verduidelik hoe dit die absorpsie

van geneesmiddels kan beïnvloed. [AULT., pp.275-276]

15. Noem die verskillende hindernisse (“barriers”) wat absorpsie van geneesmiddels uit die SVK

kan belemmer. [AULT., pp.276-278]

16. Noem die verskillende meganismes waarvolgens geneesmiddelabsorpsie vanuit die SVK

plaasvind en gee ʼn kort bespreking van elke meganisme om die verskille aan te dui. Noem die

meganisme waarvolgens die meeste oraal-toegediende geneesmiddels geabsorbeer word.

[AULT., pp.279-284]

17. Noem / verduidelik die fisiologiese en geneesmiddelfaktore wat die tempo waarteen

geneesmiddels in die SVK-vloeistowwe oplos, kan beïnvloed. [AULT., pp.286-291]

18. Verduidelik die konsep van presistemiese metabolisme: die invloed daarvan op die

biobeskikbaarheid van oraal-toegediende geneesmiddels. [AULT., p.284]

19. Noem die voorvereistes vir die effektiewe passiewe opname van oraal-toegediende

geneesmiddels uit die SVK. Skryf ʼn algemene vergelyking neer wat hierdie proses beskryf en

verduidelik die simbole in die vergelyking. [AULT., p.286]

20. Noem / bespreek die faktore wat die geneesmiddelkonsentrasie in die SVK-vloeistowwe kan

beïnvloed. [AULT., pp.291-292]

21. Verduidelik / bespreek die beginsels van passiewe absorpsie van geneesmiddels uit die SVK

met verwysing na:

65

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!