02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 4

OPMERKING/STELLING: Die gewildheid van die orale roete word weerspieël in die feit dat

meer as 75% van alle geneesmiddels in doseervorme geskik vir orale toediening beskikbaar is (in

vergelyking met 13% via die parenterale roete). Hierdie gewildheid van die orale roete kan

toegespkryf word aan „n groot verskeidenheid faktore, waarvan gemak van dosering (geen

gespesialiseerde hulp nodig nie) en gevolglike pasiëntmeewerkendheid, waarskynlik die

belangrikste is. Aangesien die verkryging van „n sistemiese effek waarskynlik, in die meeste

gevalle, die oogmerk met orale geneeesmiddelterapie is, speel absorpsie uit die die SVK defnitief

die belangrikste rol in die uiteindelik sukses van die terapie.

1. Noem/bespreek die verskillende tipes vaste doseervorme beskikbaar vir die toediening van

geneesmiddels via die orale roete.

2. Noem/bespreek die redes vir die gewildheid van tablette as doseervorm.

3. Noem/bespreek die nadele of beperkings van tablette as doseervorm.

4. Verduidelik die term “eenheidsdoseervorm” en onderskei (met voorbeelde) tussen hierdie tipe

doseervorme en ander doseervorme.

5. Noem die verskillende tipes tablette wat beskikbaar is vir geneesmiddelaflewering via die orale

roete. Vind definisies in die BP of USP van verskillende tipes tablette wat in die farmakopeë

beskryf word. Gee vervolgens redes vir die vervaardiging van elkeen van hierdie verskillende

tipes tablette.

6. Gebruik jou kennis uit die vorige leereenheid rakende preformulering en noem/bespreek die

faktore (spesifiek geneesmiddeleienskappe) wat ʼn rol sal speel in die keuse van orale vaste

doseervorme as afleweringsisteem vir geneesmiddels.

7. Verduidelik hoe geneesmiddeleienskappe die besluit of ʼn orale vloeibare doseervorm of ʼn

orale vaste doseervorm die geskikste keuse sal wees, kan beïnvloed.

63

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!