02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 4

DIE ORALE ROETE AS TOEDIENINGSROETE

VIR GENEESMIDDELS

Dit behoort jou ongeveer 2 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy in staat wees om:

1. Die gewildheid, voor- en nadele en beperkings van die orale roete as toedieningsroete vir

geneesmiddels te kan bespreek.

2. Die verskeidenheid doseervorme geskik vir orale gebruik kan identifiseer (fokus op vaste

doseervorme, insluitend spesiale vaste doseervorme) en die rationaal vir die

vervaardiging/gebruik van elkeen kan motiveer.

3. Die vereistes wat elke tipe orale vaste doseervorm aan die geneesmiddel stel, kan

verduidelik/bespreek.

4. Die preformuleringsinligting wat die suksesvolle ontwikkeling van orale vaste doseervorme

vereis kan noem/bespreek, en kan verduidelik hoe bepaalde geneesmiddeleienskappe die

keuse van die tipe orale vaste doseervorm kan beïnvloed.

5. Jou kennis oor geneesmiddelabsorpsie uit die SVK kan toepas op die ontwerp en ontwikkeling

van „n suksesvolle orale vaste doseervorm.

61

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!