02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 4

60

6. Inligting en advies aan die pasiënt en ander lede van die gesondheidspan te kan verskaf

rakende die korrekte gebruik (hantering) en bewaring van die verskillende orale vaste

doseervorme ten einde die kwaliteit (veiligheid, effektiwiteit en stabiliteit) daarvan te verseker

en te behou.

7. In die korrekte vaktaal (met gebruik van die relevante vakterminologie) met kollegas en ander

lede van die gesondheidspan oor relevante onderwerpe te kan kommunikeer.

Die orael roete is vandag nog steeds die gewildste roete vir geneesmiddelaflewering/toediening as

gevolg van redes soos gemak van toediening (geen gespesialiseerde toerusting of professionele

hulp word benodog nie, en die beskikbaarheid van „n wye verskeidenhied doseervorme wat

beskikbaar is vir dié roete.

Doseervorme geassosieer met die roete kan in twee hoofgroepe verdeel word, naamlik vloeibare

doseervorme (soos oplossings, strope, suspensies en emulsies) en vaste doseervorme (soos

poeiers, granules, tablette en kapsules). Hierdie module fokus spesifiek op vaste doseervorme,

waarvan tablette (in gebruik sedert 1843) vandag steeds die gewildste afleweringsisteem

(dosservorm) vir geneesmiddels is. Verskillende redes dra by tot die gewildheid van spesifiek orale

vaste doseervorme, soos die feit dat dit „n eenheidsdoseervorm is en dat dit uiters geskik is vir hoë-

spoed vervaardiging op industriële skaal.

Die keuse van die orale roete vir geneesmiddelaflewering/toediening word egter beperk deur

sekere oorwegings en faktore wat spesifiek verband hou met die roete en die eienskappe van die

geneesmiddel. Alhoewel die roete steeds baie gewild is, hou dit bepaalde uitdagings in vir die

formuleerder en vereis dit bepaalde eienskappe in terme van beide die geneesmiddel en die

doseervorm. Die suksesvolle ontwerp en vervaardiging van vaste doseervorme vereis „n deeglike

kennis van die fisiologie en anatomie van die roete (en die verskilledne absorpsie-areas) asook die

effek daarvan op gneesmiddelabsorpsie.

Die studiemateriaal vir hierdie leereenheid kan gevind word in:

LB, 5:104-213.

AULTON, 31:441-481.

BP/USP.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!