02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 4

ONTWERP & ONTWIKKELING VAN

ORALE VASTE DOSEERVORME

Dit behoort jou ongeveer 6 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Inhoudsopgawe van leereenheid 4:

Leergedeelte 4.1:- Die orale roete en as toedieningsroete vir orale vaste doseervorme ... 61

Leergedeelte 4.2:- Vereistes/eienskappe van orale vaste doseervorme ............................ 70

Leergedeelte 4.3:- Eienskappe van poeiers/poeiermengsels ............................................. 74

Na voltooiing van hierdie leereenheid moet jy in staat wees om:

1. Die gewildheid, voor- en nadele of beperkings van die orale roete vir geneesmiddel-

toediening/aflewering te kan verduidelik.

2. Geneesmiddelabsorpsie vanuit die SVK te kan bespreek en die geskiktheid van dié roete vir

die behandeling van „n bepaalde siektetoestand en vir die toediening van „n bepaalde

geneesmiddel te kan evalueer.

3. Preformuleringsinligting vir die ontwerp en vervaardiging van orale vaste doseervorme (vir „n

bepaalde geneesmiddel) te kan vind (elektronies of in enige ander bronne), interpreteer en te

kan toepas tydens sodanige produkontwikkeling (insluitend die effek van die fisies-chemiese

eienskappe van pooeiers/poeiermengsels tydens die ontwerp en ontwikkeling van orale vaste

doseervorme).

4. Die formulering, vervaardiging, verpakking en toetsing van orale vaste doseervorme te kan

bespreek, beplan, organiseer en tydens laboratoriumwerk suksesvol te kan uitvoer.

5. Keuses te kan maak (en motiveer) rakende die geskikste orale vaste doseervorm vir ʼn

bepaalde geneesmiddel gegrond op evaluering en interpretasie van fisiese data.

59

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!