02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tipiese eksamenvrae oor leereenheid 3

LEEREENHEID 3

1. Identifiseer telkens die orde van die volgende reaksies (0 e -orde, 1 e -orde, 2 e -orde, pseudo 0 e -orde

of pseudo 1 e -orde):

a. Reaksie:

b. Reaksie:

c. Reaksie:

d. Reaksie:

2. Bespreek die noodsaaklikheid van ‘n vervaldatum vir medisyne en dui aan watter rol speel die

gekose verpakking en aanbevole bewaringsvoorskrifte in geldigheid/betroubaarheid van die

vervaldatum.

3. Gebruik grafiese voorstellings om te onderskei tussen die verloop van sero- en eerste-orde

afbraakreaksies van geneesmiddels. Voltooi vervolgens die onderstaande tabel met betrekking tot

die twee reaksie-ordes.

Eenheid van k

(tempokonstante)

x- en y-as opskrifte (eenhede)

vir lineêre grafiese voor-stelling

van verloop

y-as afsnit (waar x = 0)

Verband tussen helling van lyn

en k-waarde (tempokonstante)

Wiskundige vergelyking wat

reguitlyn beskryf (in terme van

veranderlikes)

Sero-orde reaksie Eerste-orde reaksie

4. Verduidelik die effek van temperatuur op die tempo van geneesmiddelafbraak aan die hand van

die botsingsteorie. Skryf die Arrheniusvergelyking neer, verklaar die simbole in die vergelyking en

dui aan wat die toepassing van hierdie vergelyking is tydens produkontwerp.

5. Verduidelik wat is ‘n pH-tempoprofiel van ‘n geneesmiddel en hoe word dit opgestel. Verduidelik

vervolgens wat die nut van hierdie tipe profiele is tydens die preformulerings- en formuleringsfase

van produkontwerp en –ontwikkeling.

6. Gee ‘n volledige verduideliking van die bepaling van die rakleeftyd van ‘n nuwe farmaseutiese

produk d.m.v. ‘n versnelde stabiliteitstoets (met verhoogde temperatuur as druktoestand) as

druktoestand gebruik word. Dui alle relevante grafieke en berekeninge.

57

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!