02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 3

54

STABILITEITSTOETSING EN

RAKLEEFTYDBEPALINGS

Dit behoort jou ongeveer 4 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy instaat wees om:

1. die metodes wat gebruik word om die stabiliteit van medisyne (en die rakleeftyd van die

produk) te bepaal te bespreek.

2. die internasionale riglyne vir stabiliteitstoetsing van medisyne te kan bespreek.

3. te kan onderskei tussen versnelde en langtermynstabiliteitstoetse en die rol/plek van elkeen

tydens produkontwikkeling te kan aandui.

4. die algemene metode vir die bepaling van die rakleeftyd van „n produk m.b.v. versnelde

stabiliteitstoetse kan verduidelik en kan bereken aan die hand van gegewe data.

5. die rakleeftyd en vervaldatum van farmaseutiese produkte kan bereken aan die hand van

gegewe stabiliteitsdata.

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 4:92-97 & 101-102.

AULTON, 44:650-660.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!