02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 3

OPMERKING/STELLING:- As gevolg van die toename in die energie van molekules tydens ‘n

toename in temperatuur, behoort geneesmiddelafbraak (volgens die botsingsteorie) toe te neem as

gevolg van ‘n toename in die afbraaktempokonstante van die geneesmiddel.

1. Dui die algemene verband aan tussen die tempo van geneesmiddelafbraak en die temperatuur en

verduidelik dit aan die hand van die botsingsteorie.

2. Skryf die geïntegreerde Arrheniusvergelyking neer wat die verband tussen temperatuursverandering

(T1 en T2) en die tempokonstante (k1 en k2) aandui en benoem die simbole in die vergelyking. [AULT,

p.106]. Herskryf die vergelyking met die tempokonstante by een temperatuur (kT1) as die onderwerp

van die vergelyking

3. Skets ʼn grafiese voorstelling van die Arrheniusvergelyking en benoem die x- en y-as. Watter

parameter kan uit die helling van die grafiek bereken word en wat is die verwantskap tussen die

helling en die parameter? Skryf die vergelyking neer wat die reguitlyn beskryf (in terme van die

simbole van die Arrheniusvergelyking). [AULT, 106-107]

4. Werk noukeurig deur voorbeeld 7.6 [AULTON, p.107] en maak seker dat jy die grafiek kan teken

(vanuit die data in ln- of logvorm] en berekeninge vanuit die grafiek kan doen.

5. Stel die onderstaande data grafies voor en bereken die tempokonstante van die geneesmiddel by

kamertemperatuur (22 C) en 15 C. [Antw. = 0,00295 mde -1 en 0.00181 mde -1 .)

DATA VAN GENEESMIDDELAFRAAK BY VERSKILLENDE VERHOOGDE TEMPERATURE

Temperatuur (C) Tempokonstante (maande -1 )

35 0.00687

45 0.01256

55 0.02213

51

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!