02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

48

Pseudo-orde reaksies

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 4:84-85.

AULTON, 7:101-102.

1. Verduidelik die konsep van “pseudo”-orde reaksies en gee ʼn voorbeeld. [AULTON, p.101]

2. Identifiseer (met motivering) die orde van afbraak van geneesmiddels in suspensies (met tipiese eersteorde

afbraak in waterige oplossings).

3. Identifiseer die pseudo-orde reaksies in die onderstaande voorbeelde:

i. Reaksie: A + B produkte; reaksietempo [A].[B]

ii. Reaksie: A + B produkte; reaksietempo [A].

iii. Reaksie: X + Y produkte; reaksietempo = konstante

iv. Reaksie: X produkte; reaksietempo = k.[A]

v. Reaksie: M produkte; reaksietempo [M

vi. Reaksie: Z produkte; reaksietempo = konstante

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!