02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

1. Verduidelik die konsep van sero-orde reaksies en onderskei tussen hierdie en eerste-/tweede-orde

reaksies. [AULT, p.102]

2. Skryf ʼn wiskundige vergelyking neer wat sero-orde prosesse beskryf (met k as die onderwerp van die

vergelyking) en benoem die veranderlikes in die vergelyking.

3. Dui die algemene eenhede aan van die sero-orde tempokonstante?

4. Lei ʼn wiskundige vergelyking af uit (2) wat die halfleeftyd van sero-orde reaksies beskryf.

5. Dui die verband aan tussen die halfleeftyd en aanvangskonsentrasie in die geval van sero-orde reaksies.

Hoe verskil dit van eerste-orde reaksies?

6. Gee ʼn grafiese voorstelling van die verloop van sero-orde reaksies, benoem die asse en dui die

verwantskap aan tussen die tempokonstante en die helling van die grafiek. Vergelyk die verloop van

sero-orde reaksies met die tipiese verloop van eerste-orde reaksies.

7. Identifiseer die sero-orde reaksies in die volgende voorbeelde:

a. Die tempo van die reaksie bly konstant.

b. Die halfleeftyd van die reaksie is onafhanklik van die aanvanklike geneesmiddelkonsentrasie.

c. Die halfleeftyd van die reaksie is direk eweredig aan die aanvanklike geneesmiddelkonsentrasie.

d. ʼn Grafiek van geneesmiddelkonsentrasie as funksie van tyd toon ʼn lineêre verloop.

e. ʼn Grafiese voorstelling van die verandering van geneesmiddelkonsentrasie as funksie van tyd toon

in hiperboliese verloop.

f. Die tempo van die reaksie neem af met tyd.

g. Die eenheid van die tempokonstante is uur -1 .

h. Die eenheid van die tempokonstante is mg.ml -1 .uur -1 .

i. Reaksie: A produkte; Reaksietempo = konstante.

j. Reaksie: A + B produkte; Reaksietempo [A].

k. Reaksie: X + Y produkte; Reaksietempo = k.[X].[Y].

l. Reaksie: A produkte; Reaksietempo = k.[A].

m. Reaksie: A produkte; Reaksietempo = konstante.

8. Die onderstaande data is verkry uit die afbraak van ʼn geneesmiddel in ʼn waterige oplossing as funksie

van tyd (weke):

Tyd (weke) 2 5 7 10 12

C [mg/ml] 194.5 186.25 180.75 172.5 167.00

i. Stel die data grafies voor en identifiseer die orde van die reaksie.

ii. Bereken die tempokonstante van die reaksie.

iii. Bereken die halfleeftyd van die reaksie (en dui dit op die grafiek aan).

iv. Bepaal die konsentrasie intakte geneesmiddel in die oplossing na 22 weke.

v. Bereken hoelank dit sal duur totdat die intakte geneesmiddelkonsentrasie in die oplossing tot 150

mg.ml -1 sal daal.

vi. Skryf ʼn wiskundige vergelyking neer wat die verloop van die reaksie beskryf.

47

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!