02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

46

Bereken: (i) die aanvangkonsentrasie van die geneesmiddel in die produk; (ii) die persentasie intakte

geneesmiddel in die oplossing na 3 weke; (iii) die halfleeftyd van die reaksie en (iv) die tyd wat dit vir

die geneesmiddel sal neem om tot 200 mg.ml -1 te daal. [Tyd in dae en konsentrasie in mg.ml -1 ]

Tweede-orde reaksies

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 4:82.

AULTON, 7:101-102.

1. Verduidelik die konsep van tweede-orde reaksies (gee ʼn voorbeeld) en dui die verskil aan tussen hierdie

en sero- en eerste-orde reaksies. [AULT, p.101]

2. Skryf ʼn algemene wiskundige vergelyking neer (met die tempokonstante as die onderwerp van die

vergelyking) wat die verloop van tweede-orde reaksies beskryf en benoem die veranderlikes in die

vergelyking. Wat is die algemene eenhede van die tempokonstante? [AULT, p.101]

3. Gee ʼn grafiese voorstelling van die verloop van tweede-orde reaksies. [AULT, p.101]

4. Stel die lineêre verloop van tweede-orde reaksies grafies voor en benoem die asse. Dui ook die

verwantskap aan tussen die helling van die lyn en die tempokonstante. [AULT, p.101]

5. Verduidelik die verskil tussen die verloop (profiel) van eerste- en tweede-orde reaksies aan die hand

van die botsingsteorie

Sero-orde reaksies

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 4:82-82.

AULTON, 7:102.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!