02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

Ten einde die rakleeftyd (en vervaldatum) van medisyne te kan bepaal, moet die afbraak van die

geneesmiddel gekwantifiseer word, m.a.w. die afbraaktempo van die geneesmiddel moet bepaal

word (dus hoe lank dit sal duur vir die geneesmiddel om van vlak A tot by vlak B te daal).

Chemiese kinetika is die studie van die tempo waarteen chemiese reaksies plaasvind. Kinetiese

studies is van besondere belang, aangesien dit (i) lig werp op die meganismes waarvolgens

chemiese veranderinge plaasvind en (ii) die voorspelling van die graad van veranderinge wat

plaasvind moontlik maak.

44

Eerste-orde reaksies

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 4:76-82.

AULTON, 7:99-101.

OPMERKING/STELLING:-Kinetiese reaksievergelykings kan gebruik word om die tempo van

geneesmiddelafbraak te kwantifiseer (‘n waarde daaraan te koppel). Kennis oor die tempo van

geneesmiddelafbraak (aangedui deur ‘n afbraaktempokonstante) stel produkformuleerders instaat

om die korrekte bewaringskodisies vir medisyne te vind waaronder produkte die maksimale

rakleeftyd sal lewer.

1. Omskryf die term “orde” van ʼn chemiese reaksie. [AULT, p.100]

2. Verduidelik eerste-orde reaksies aan die hand van die volgende punte: [AULT, pp.100-101]

a. Grafiese voorstelling van verloop (konsentrasie as funksie vantyd)

b. Tempovergelyking (met k as onderwerp en verklaring van ander simbole)

c. Verband tussen tempo van reaksie en geneesmiddelkonsentrasie

d. Eenheid van tempokonstante

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!