02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

CHEMIESE KINETIKA & DIE KWANTIFISERING

VAN DIE TEMPO VAN

GENEESMIDDELAFBRAAK

Dit behoort jou ongeveer 4 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy instaat wees om:

1. Verskillende reaksie-ordes (zero-, eerste-, tweede- en pseudo-orde reaksies) soos van

topeassing op chemiese afgraakreaksies vir geneesmiddels tekan verduidelik/

bespreek/beskryf/onderskei/grafies voorstel en verwante probleme te kan oplos.

2. Die orde van „n chemiese reaksie (vir geneesmiddelafbraak) uit gegewe data te kan

identifiseer.

3. Die tempo van geneesmiddelafbraak te kan bereken uit data wat verskaf word.

4. Data van die afbraak van geneesmiddels grafies te kan voorstel, die orde van die reaksie te

kan bepaal en berekeninge te kan doen en afleidings uit die grafieke te kan maak.

5. Pseudo-orde afbraakreaksies te kan identifiseer/verduidelik en toepaslike berekeninge te kan

doen.

43

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!