02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

OPMERKING/STELLING:- Die korrekte bewaring van medisyne speel net so ‘n belangrike rol in die

behoud van die stabiliteit, integriteit en veiligheid van medisyne as die noukeurige formulering,

vervaardiging en verpakking daarvan. Die rakleeftyd en vervaldatum van medisyne is direk

gekoppel aan die bewaring van die medisyne by die korrekte toestande tydens die volle rakleeftyd

van die produkte.

1. Verduidelik waarom die korrekte (aanbevole) bewaringskondisies van medisyne belangrik en

noodsaaklik is.

2. Definieer/beskryf die terme “rakleeftyd” “en vervaldatum” soos van toepassing op medisyne en

verduidelik waarom dit noodsaaklik is dat medisyne oor ʼn vervaldatum moet beskik.

3. Noem die tipes onstabiliteite wat in medisyne kan voorkom.

4. Noem die verskillende tipes chemiese afbraakreaksies van geneesmiddels.

5. Wat is die grens vir die toelaatbare hoeveelheid/persentasie geneesmiddelafbraak in mediysne wat

geruik vir vir die bepaling van die vervaldatum van medisyne? Watter ander faktore word ook in

berekening gebring by die bepaling van die vervaldatum? [AULT, p.650]

6. Noem die oorsake en gevolge van chemiese onstabiliteit van geneesmiddels en fisiese onstabiliteit van

die doseervorm wat ʼn vervaldatum vir medisyne genoodsaak.

7. Bespreek elkeen van die volgende meganismes verantwoordelik vir die chemiese agteruitgang van

geneesmiddels (m.a.w. afbraakmeganismes):- hidrolise; oksidasie; fotolise. [AULT, pp.651-657]

8. Noem voorbeelde van fisiese agteruitgang van medisyne (vir verskillende tipes doseervorms) en die

effek op die produk of doseervorm. [AULT, pp.659-660]

9. Bespreek metodes van stabilisering van medisyne teen fisiese en chemiese agteruitgang. [AULT,

pp.657-659]

41

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!