02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 3

GENEESMIDDELSTABILITEIT, RAKLEEFTYD

EN VERVALDATUMS

Dit behoort jou ongeveer 1 uur te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy instaat wees om:

1. die konsep (en belang) van die rakleeftyd en vervaldatum van medisyne te kan

bespreek/verduidelik.

2. die rol van verpakkings/verpakkingsmateriale van en bewaring/bewaringstoestande vir

medisyne op die stabiliteit (van geneesmiddels en medisyne) en die rakleeftyd/vervaldatum

van medisyne kan verduidelik.

3. die oorsake (en gevolge) van die verskillende tipes fisiese en chemiese onstabiliteite in

medisyne te kan noem/bespreek.

4. die verskillende chemiese afbraakmeganismes van geneesmiddels kan noem/bespreek en

voorbeelde van geneesmiddelgroepe kan noem wat vatbaar is vir elke afbraakmeganisme;

5. metodes om geneesmiddels/medisyne teen die verskillende afbraakmeganismes te beskerm

kan bespreek.

Stabiliteit is een van die vernaamste kwaliteitskenmerke (en vereistes) van medisyne, aangesien

dit beide die effektiwiteit van die produk en die veiligheid van die verbruiker (pasiënt) beïnvloed.

Enige mensgemaakte produk is onderhewig aan verval. Geen geneesmiddel of medisyne bly dus

onbepaald stabiel nie, maar vertoon een of ander vorm van agteruitgang met veroudering. Hierdie

39

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!