02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

STABILITEITSTOETSING &

RAKLEEFTYDBEPALINGS

LEEREENHEID 3

Dit behoort jou ongeveer 13 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Inhoudsopgawe van leereenheid 3:

Leergedeelte 3.1:- Geneesmiddeltabiliteit, rakleeftyd & vervaldatums .............................. 39

Leergedeelte 3.2:- Chemiese kinetika en kwantifisering van afbraaktempo...................... 43

Leergedeelte 3.3:- Faktore wat afbraaktempo beïnvloed .................................................. 50

Leergedeelte 3.4:- Stabiliteitstoetsing en rakleeftydbepalings ........................................... 55

Na voltooiing van hierdie leereenheid moet jy instaat wees om:

1. die belangrikheid van produkstabiliteit aan die pasiënt en ander lede van die gesondheidspan

te verstaan en te kan kan kommunikeer (met spesifieke verwysing na die rakleeftyd en

vervaldatum van medisyne);

2. die faktore wat die stabiliteit van medisyne beïnvloed te kan identifiseer en as apteker

voorsorgmaatreëls kan toepas om produkstabiliteit in jou apteek te kan behou en advies aan

die pasiënt te kan kommunikeer oor die versekering van die behoud van stabiliteit in hul

wonings.

3. die rol van chemiese kinetika in die kwantifisering van die afbraaktempo van geneesmiddels

kan toepas;

4. die faktore wat die tempo van geneesmiddelafbraak (en agteruitgang in medisynestabiliteit)

beïnvloed kan identifiseer en in die praktyk te kan beheer;

5. die konsep en metodes van stabiliteitstoetsing en die internasionale riglyne vir ʼn

stabiliteitstoetsingsprogram te kan verduidelik.

37

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!