02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tipiese eksamenvrae oor leereenheid 2

LEEREENHEID 2

1. Onderskei tussen primêre en sekondêre verpakkings vir medisyne en bespreek vervolgens die

primêre funksie(s) van verpakkings vir medisyne.

2. Vergelyk glas en plastiek as verpakkingsmateriaal vir houers (“containers”) vir medisyne met

spesifieke verwysing na die eienskappe, voor- en nadele van elk.

3. Verduidelik hoe die verpakkings/verpakkingsmateriale en bewaringstoestande die kwaliteit

van medisyne kan beïnvloed.

4. Noem die verskillende terme wat gebruik word om die bewaringstoestande (veral temperatuur)

vir medisyne aan te dui (dui ook die temperatuurgrense of limiete aan wat met elke term

geïmpliseer word).

5. Verduidelik wat impliseer die koue-ketting bewaring en hantering van medisyne en gee

voorbeelde van tipes produkte wat aan hierdie vereistes vir bewaring en hantering onderwerp

moet word.

6. Bespreek die vereistes vir die pakking en instandhouding van yskaste (in apteke en ander

gesondheidsorgfasiliteite) waarin produkte wat volgens die koue-kettingvereistes hanteer en

bewaar moet word, geberg word.

35

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!