02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 2

34

c. “bewaar by kamertemperatuur”;

d. “beskerm teen lig”;

e. bewaar in ʼn yskas”;

f. “moenie vries nie” of “voorkom vriesing” en

f. “bewaar in ʼn koelkas.”

3. Verduidelik die term “koue-ketting” soos van toepassing op bepaalde farmaseutiese produkte en dui

die bewaringskondisies aan wat algemeen vir die tipe produkte vereis word.

4. Kies ʼn tipiese farmaseutiese produk wat onderhewig is aan hantering/bewaring van die vereistes vir die

koue-ketting en skryf ʼn kort verslag oor die hantering/bewaring van hierdie produk deur alle rolspelers.

5. Verduidelik die begrip “vaksien” en noem die verskillende metodes beskikbaar vir die vervaardiging van

vaksiene.

6. Identifiseer die siekte(s) waarteen die volgende vaksiene immuniteit verleen: OVP; DPT en BCG.

7. Noem 3 voorbeelde van vaksiene beskikbaar vir verskillende aansteeklike siektes en dui die algemene

stabiliteitseienskappe van elke vaksien aan, met betrekking tot hitte, koue (vriesing) en lig.

8. Gee voorbeelde van ten minste 3 kombinasievaksiene beskikbaar teen aansteeklike siektes (en dui die

siektes aan waarteen hulle immuniteit verleen).

9. Bespreek enige een van die volgende vaksiene, BCG, DPT, MMR, OVP met verwysing na

a. Siekte(s) waarvoor dit gebruik word;

b. Samestelling en oplosmiddel waarmee dit verdun moet word (indien van toepassing);

c. Stabiliteit (hitte, koue, lig);

d. Tipe doseervorm waarin dit aangebied word;

e. Toedieningsroete en spesifieke area van toediening (indien toepaslik); en

f. Doseringsprogram.

10. Verduidelik die prosedure(s) vir korrekte lading (pakking) van koelkaste bestem vir die berging van

vaksiene, en die onderhoud van hierdie bergingstoerusting.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!