02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 2

Bestudeer die onderstaande studiemateriaal aandagtig en voltooi dan die daaropvolgende

leeraktiwiteite:

LB, 3:59-62.

AULTON, 42:626-639.

BP/USP.

30

OPMERKING/STELLING:- Die verpakking waarin mediysne verpak word speel net so ‘n belangrike

rol in die versekering van die behoud van produkstabiliteit as die noukeurige formulering en

vervaardiging van die produk.

1. Definieer die term “verpakking” soos van toepassing op medisyne. [Aulton, p.627]

2. Noem/bespreek die primêre funksie van die verpakking van medisyne.

3. Onderskei tussen die primêre en sekondêre verpakkings van medisyne en dui aan watter

komponent(e) vorm deel van die primêre/sekondêre verpakking.

4. Noem/bespreek die faktore waarteen die verpakking die produk (medisyne) moet beskerm. [Aulton,

pp.627-629]

5. Noem/bespreek die faktore wat die keuse van die tipe verpakking vir ʼn betrokke medisinale produk

kan beïnvloed. [Aulton, p.629]

6. Noem 3 voorbeelde van verskillende tipes verpakkings vir medisyne.

7. Onderskei tussen die volgende: eenheidsverpakkings (“unit packs”); “child-resistant containers”

*CRC’s+ en ”tamper-evident containers”. [Aulton, pp.630-631]

OPMERKING/STELLING:- ‘n Verskeidenheid van materiale word gebruik as verpakkingsmateriale

vir medisyne. Elkeen van hierdie verskillende verpakkingsmateriale het bepaalde voor- en nadele

en/of beperkings en elkeen die keuse van ‘n geskikte verpakkingsmatriaal moet met groot

omsigtheid gedoen word, aangesie elkeen ‘n bepaalde toepassingsgebied het in die verpakking van

medisyne.

8. Noem die verskillende tipes materiale wat gebruik word as verpakkingsmateriale vir medisyne.

9. Bespreek/vergelyk die voordele/nadele/beperkings van die verskillende verpakkingsmateriale vir

medisyne.

10. Onderskei tussen stulp- en strookverpakkings vir medisyne.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!