02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 2

VERPAKKINGS EN VERPAKKINSMATERIALE

Dit behoort jou ongeveer 2 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy instaat wees om:

1. Die rol van verpakkings in die behoud van die kwaliteit van medisyne kan bespreek (en dit aan

die pasiënt en ander lede van die gesondheidspan te kan kommunikeer).

2. Kan onderskei tussen primêre en sekondêre verpakkings (en die komponente van elkeen kan

noem), die rol van elk van hierdie komponente van die verpakking kan verduidelik.

3. Die verskillende tipes verpakkings vir medisyne kan noem en elkeen se spesifieke gebruik kan

verduidelik.

4. Die verskillende materiale wat gebruik word vir die vervaardiging van farmaseutiese

verpakkings kan noem/bespreek/vergelyk ten opsigte van voor- en nadele en beperkings.

5. Die geskikste tipe verpakking en verpakkingsmateriaal vir „n bepaalde tipe doseervorm en/of

geneesmiddel kan bepaal/kies.

6. Kennis kan toepas aangaande die reëls en regulasies van toepassing op die herverpakking

van medisyne

29

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!