02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 2

28

8. Die konsep van die “koue-ketting” hantering van medisyne verstaan, die regulasies

daaromtrent ken en dit in die praktyk kan toepas.

Die verpakking van medisyne en die toestande waaronder medisyne bewaar word, vorm net so ʼn

belangrike en integrale deel van die kwaliteit van die produk as die ontwerp, formulering en

vervaardiging daarvan. Die rakleeftyd en vervaldatum van medisyne (wat in leereenheid 3

bespreek word) is gekoppel aan (hou verband met) die verpakking van die produk en die

voorgeskrewe toestande waaronder dit bewaar moet word. Dus, indien die produk uit sy

oorspronklike verpakking verwyder word en/of nie onder die voorgeskrewe toestande bewaar word

nie, is die toegekende rakleeftyd nie meer noodwendig geldig nie. Dit is dus beide die apteker en

verbruiker (pasiënt) se verantwoordelikheid om toe te sien dat die produk in die korrekte

verpakking gehou en by die korrekte toestande bewaar word ten einde die kwaliteit (veiligheid,

effektiwiteit en stabiliteit) van die produk vir die volle rakleeftyd te verseker.

Die studiemateriaal vir hierdie leereenheid kom voor in:

LB, 3:59-72.

AULTON, 42:626-639.

BP/USP.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!