inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

LEEREENHEID 1 26

LEEREENHEID 2 VERPAKKING, VERPAKKINGSMATERIALE EN BEWARINGSTOESTANDE Dit behoort jou ongeveer 4 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi en die uitkomste te bereik. Inhoudsopgawe van leereenheid 2: Leergedeelte 2.1: Verpakking en verpakkingsmateriale ..................................................... 29 Leergedeelte 2.2:- Bewaringstoestande .............................................................................. 32 Na voltooiing van hierdie leereenheid moet jy instaat wees om: 1. Die rol van verpakkings en verpakkingsmateriale in behoud van die kwaliteit van medisyne te kan verduidelik. 2. Die verskillende verpakkingsmateriale beskikbaar vir medisyne met mekaar te kan vergelyk in terme van voor- en nadele. 3. Die mees geskikte verpakking vir die herverpakking van medisyne kan identifiseer (en motiveer). 4. Die geskiktheid van ʼn bepaalde verpakking / verpakkingsmateriaal vir bepaalde doseervorme en / of bepaalde tipe doseervorm / produk kan bepaal en motiveer. 5. Kennis van amptelike bewaringstoestande vir bepaalde tipes medisyne / bepaalde medisyne in praktyksituasies kan toepas, 6. Advies aan pasiënte en ander lede van die gesondheidspan kan gee oor die korrekte bewaring van medisyne. 7. Gepaste / geskikte bewaringskondisies vir medisyne in apteke te kan implementeer. 27

LEEREENHEID 1<br />

26

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!