02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 1

24

10.11 Waarom sal die bereiding van „n hidrochloriedsout van die geneesmiddel nie wenslik wees

nie?

10.12 Bespreek hidrolise as „n meganisme van geneesmiddelafbraak.

10.13 Verduidelik waarom die geneesmiddel nie saam met die volgende ingeneem moet word nie:

(a) teensuurmiddels;

(b) melk; en/of

(c) voedsel of ander produkte met „n hoë soutinhoud.

10.14 Gee volledige gebruiks- en bewaringsaanwysings wat u aan die pasiënt sal kommunikeer

tydens reseptering van die produk.

10.16 Watter tipe verpakking/houer en verpakkingsmateriaal sou u vir die produk aanbeveel?

Motiveer.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!