02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tipiese eksamenvrae oor hierdie leergedeelte

LEEREENHEID 1

1. Verduidelik die belang van kennis oor die oplosbaarheid van geneesmiddels tydens

doseervormontwerp.

2. Verduidelik die verwantskap tussen die sterkte (pKa) van swak elektroliet geneesmiddels (swak

sure en basisse), die pH van waterige oplosings waarin hul voorkom, hul mate/graad van

ionisasie en hul oplosbaarheid.

3. Onderskei tussen “suur geneesmiddelsoute” en “basiese geneesmiddelsoute” en gee voorbeelde

van elk.

4. Bespreek die konsep van soutvorming as ‘n metode om die wateroplosbaarheid van

geneesmiddels te verbeter met verwysing na:

i. Oplosbaarheidslimiet van geneesmiddels wat soutvorming mag vereis.

ii. Basiese metode van bereiding van geneesmiddelsoute.

iii. Moontlike chemiese kombinasies om geneesmiddelsoute te berei (en voorvereistes vir

effektiewe soutvorming).

iv. Verskil (indien enige) in die effek van opgeloste geneesmiddelsoute en die

moedergeneesmiddel op die pH van waterige oplossings

v. Effek van opgeloste geneesmiddelsoute op die pH van waterige oplossings en vergelykings

vir die berekening van die pH van waterige oplossings van geneesmiddelsoute

vi. Invloed van soutvorming op die oplosbaarheid van die moedergeneesmiddel (beide mate

en tempo).

vii. Die buffer-effek van geneesmiddelsoute (in vergelyking met die moedergeneesmiddel).

Verwys na pH-veranderinge in die diffusielaag en die uitskakeling van die invloed van

medium-pH op oplosbaarheid in die geval van geneesmiddelsoute.

5. Skryf vergelykings neer/Identifiseer vergelykings vir die bepaling van die volgende:

i. pH van ‘n waterige oplossing indien (a) ‘n swak suur geneesmiddel en (b) ‘n swak basiese

geneesmiddel opgelos word.

ii. pH van waterige oplossings van ‘n suur geneesmiddelsout (berei deur kombinasie van die

geneesmiddel met ‘n sterk suur).

iii. pH van ‘n waterige oplossing van ‘n alkaliese geneesmiddelsout (berei deur kombinasie

van geneesmiddel met ‘n sterk basis).

iv. pH van ‘n waterige oplossing van ‘n suur geneesmiddelsout (berei deur kombinasie van

geneesmiddel met ‘n swak basis).

v. pH van ‘n waterige oplossing van ‘n alkaliese geneesmiddelsout (berei deur kombinasie

van geneesmiddel met ‘n swak suur).

vi. die verhouding geïoniseerde [I] tot ongeïoniseerde [N] molekules van ‘n waterige oplossing

van ‘n swak suur geneesmiddel.

vii. die verhouding geïoniseerde [I] tot ongeïoniseerde [N] molekules van ‘n waterige oplossing

van ‘n swak alkaliese geneesmiddel.

viii. die oplosbaarheid (intrinsieke of totale) van swak suur geneesmiddels in waterige

oplossings.

21

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!