02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 1

18

oplosbaarheid van die geneesmiddels beïnvloed. (Maak gebruik van ewewigsreaksies wat die

ionisasie van die geneesmiddel [B] in waterige oplossings aandui.) [AULT, pp.36-37]

19. Skryf ʼn vergelyking neer wat die verwantskap tussen die pKa van swak basisse, die pH van waterige

oplossings en die verhouding geïoniseerde : ongeïoniseerde

molekules aandui. [AULT, p.37]

20. Teken rowwe sketse/grafieke om die graad van ionisasie van (i) swak sure en (ii) swak basisse as

Mate van ionisasie

funksie van die pH van waterige oplossings aan te dui.

Graad van ionisasie van swak sure as Graad van ionisasie van swak basisse funksie

van pH van waterige oplossings as funksie van pH van waterige oplossings

21. Teken rowwe sketse/grafieke om die oplosbaarheid van (i) swak sure en (ii) swak basisse as funksie

Oplosbaarheid

van die pH van waterige oplossings aan te dui.

Oplosbaarheid van swak sure as funksie Oplosbaarheid van swak basisse funksie van

van pH van waterige oplossings funksie van die pH van waterige oplossings

22. Dui die verwantskap aan tussen die pH van waterige oplossings en die oplosbaarheid van (i) swak

sure en (ii) swak basisse. Verduidelik vervolgens kortliks die rede vir hierdie oplosbaarheidsgedrag

van swak elektroliete.

pH

pH

Mate van ionisasie

Oplosbaarheid

pH

pH

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!