02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

PREFORMULERING

LEEREENHEID 1

Dit behoort jou ongeveer 8 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi, m.a.w. om die

studiemateriaal deur te werk; die aktiwiteite te voltooi en die uitkomste te bereik

Na bestudering van hierdie leergedeelte moet jy:

1. die plek/rol van preformulering in doseervormontwerp en -ontwikkeling kan verduidelik

2. kan aandui watter geneesmiddelinligting moet tydens die preformuleringsfase bepaal/verkry

word (en waar/hoe hierdie inligting verkry kan word).

3. die belang van kennis oor die oplosbaarheid van geneesmiddels (in waterige en nie-waterige

oplosmiddels) kan verduidelik met betrekking tot doseervormontwerp.

4. die teoretiese beginsels van ionisasie/dissosiasie en oplosbaarheid van swak elektroliete

(swak suur en basiese geneesmiddels) kan verduidelik/bespreek en ionisasie- en

oplosbaarheidsprobleme kan oplos.

5. pH-oplosbaarheidsprofiele kan opstel, ontleed, toepaslike berekeninge daaruit kan doen en

afleidings daaruit kan maak.

6. die invloed van opgeloste swak suur en basiese geneesmiddels op die pH van waterige

oplossings kan verduidelik en die teoretiese beginsels in berekeninge kan gebruik/toepas.

7. metodes om die wateroplosbaarheid van geneesmiddels te verbeter kan noem/bespreek.

8. die konsep van soutvorming kan bespreek, teenione in geneesmiddelsoute kan identifiseer,

die oplosbaarheid van geneesmiddelsoute en die effek van geneesmiddelsoute op pH van

waterige media kan verduidelik.

9. Die verskynsel van polimorfisme en die gemeenskaplike ioon-effek kan verduidelik die

relevansie/belang daarvan tydens produkontwerp kan bespreek.

13

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!