02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

i. Vir die lokale behandeling van ʼn velinfeksie.

j. Vir die behandeling van ʼn mond- of keelinfeksie.

k. Indien ʼn sistemiese effek verlang word en die pasiënt is bewusteloos.

l. Indien ʼn baba (6 maande – 1 jaar) sistemiese behandel moet word.

m. Vir ʼn sistemiese behandeling van ʼn siektetoestand en die pasiënt braak erg.

n. Vir die lokale behandeling van ʼn maagseer.

o. Vir die behandeling van sooibrand.

LEEREENHEID 1

9. Kies die geskikste toedieningsroete in elkeen van die volgende gevalle:

a. Indien ʼn vinnige sistemiese aanvangswerking verlang word.

b. Indien die eerste deurgangseffek uitgeskakel moet word;

c. Vir die behandeling van ʼn ligte snywond aan die arm of been.

d. Vir die behandeling van oorontsteking.

e. Vir ʼn sistemiese behandeling van ʼn infeksie by babas en jong kinders wat naar word van enige

orale produkte.

f. Vir die behandeling van ʼn spierbesering.

g. Vir die behandeling van ʼn toe/verstopte neus (soos tydens verkoue).

h. Vir die behandeling van ʼn ooginfeksie.

10. Bespreek die ontwerp van doseervorms vir die orale toediening/aflewering van geneesmiddels.

Verwys in jou bespreking na: doseervorms geskik vir die roete, die anatomie en fisiologie van die

orale roete, fisies-chemiese eienskappe van geneesmiddels geskik vir die roete, biofarmaseutiese

faktore, terapeutiese oorwegings/pasiëntfaktore.

11. Bespreek die ontwerp van doseervorms vir die rektale toediening van geneesmiddels. Verwys

in jou bespreking na doseervorms geskik vir die roete, die anatomie en fisiologie van die roete,

fisies-chemiese eienskappe van geneesmiddels geskik vir die roete, biofarmaseutiese faktore,

terapeutiese oorwegings/pasiëntfaktore.

12. Bespreek die ontwerp van doseervorms vir die nasale toediening van geneesmiddels. Verwys in

jou bespreking na die doseervorme geskik vir die roete, anatomie en fisiologie van die roete,

fisies-chemiese eienskappe van geneesmiddels geskik vir die roete, biofarmaseutiese faktore,

terapeutiese oorwegings/pasiëntfaktore.

11

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!