02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 1

Tipiese eksamenvrae oor hierdie leergedeelte

1. Bespreek die voor- en nadele en/of beperkings van die volgende roetes vir die

toediening/aflewering van geneesmiddels:

(a) Orale roete;

10

(b) Sublinguale roete;

(c) Rektale roete;

(d) Parenterale roete; en

(e) Transdermale roete.

2. Bespreek die voor- en nadele en/of beperkings van die volgende doseervorms vir die

toediening/aflewering van geneesmiddels:

(a) Orale suspensies.

(b) Setpille.

(c) Bruistablette.

(d) Intraveneuse inspuitings.

(e) Salwe.

(f) Sublinguale tablette.

3. Verduidelik hoe die volgende eienskappe/faktore/oorwegings die keuse van (i) die roete van

toediening en (ii) die tipe doseervorm kan beïnvloed:

(a) Geneemiddelsmaak;

(b) Chemiese stabiliteit van geneesmiddel;

(c) Ouderdom van die pasiënt;

(d) Tempo van aanvang van werking van produk;

(e) Eerste deurgangseffek deur die lewer (sg. “first-pass effect”); en

(f) Sistemiese of lokale effek.

4. Verduidelik hoe wateroplosbaarheid en die voorkoms van polimorfisme die ontwerp van ʼn

doseervorm kan beïnvloed.

5. Noem (en bespreek) die biofarmaseutiese faktore van belangrik tydens produkontwerp en

verduidelik hoe hierdie faktore produkontwerp kan affekteer.

6. Bespreek die geskiktheid van die orale roete vir die aflewering/toediening van geneesniddels,

met verwysing na die voor- en nadele/beperkings van die roete.

7. Bespreek die oorwegings wat ʼn rol speel by die ontwerp van doseervorme vir ʼn geneesmiddel vir

toediening via die (i) rektale roete en (ii) transdermale roete.

8. Kies die geskikte doseervorm(s) in elkeen van die volgende gevalle:

a. Indien ʼn vinnige aanvangswerking verlang word.

b. Indien die eerste deurgang deur die lewer uitgeskakel moet word;

c. Vir geneesmiddels wat deur maagsappe geïnaktiveer word.

d. Vir die behandeling van ooginfeksies.

e. Vir die behandeling van neusinfeksies.

f. Vir die behandeling van aambeie.

g. Vir die behandeling van asma.

h. Vir geneesmiddels wat naarheid en braking veroorsaak indien op ‘n leë maag geneem word.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!