02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

LEEREENHEID 1

23. Verduidelik die terme “goed wateroplosbaar” en” goed membraandeurlaatbaar” soos in die BCS

gedefinieer vir die klassifikasie van geneesmiddels.

OPMERKING/STELLING:-Die ontwerp en ontwikkeling van ʼn doseervorm behels ʼn deeglike kennis en

studie van die fisiese en chemiese eienskappe van die geneesmiddel ten einde ʼn stabiele en effektiewe

produk te verseker.

24. Noem die vernaamste fisiese en chemiese eienskappe van die geneesmiddel wat bekend moet wees

/ bestudeer moet word tydens die ontwerp en ontwikkeling van doseervorms. [AULT, pp.9-13]

25. Verduidelik die belang van kennis oor die deeltjiegrootte en oppervlakeienskappe van

geneesmiddels tydens produkontwerp. [AULT, pp.9-10]

26. Bespreek die belang van kennsi aangaande die wateroplosbaarheid van geneesmiddels tydens

produkontwerp en -ontwikkeling. [AULT, pp.10-11]

27. Bespreek die belang van kennis van die olie-waterverdelingskoëffisiënt van geneesmiddels tydens

produkontwerp. [AULT, p.11]

28. Bespreek die belang van die dissolusie en dissolusietempo van geneesmiddels tydens

produkontwerp. [AULT, p.11]

29. Bespreek die belang van die voorkoms van polimorfisme by geneesmiddels tydens produkontwerp.

[AULT, p.12]

30. Bespreek die belang van die chemiese stabiliteit van geneesmiddels tydens produkontwerp. [AULT,

pp.12-13]

31. Bespreek die belang van die organoleptiese eienskappe van geneesmiddels tydens produkontwerp.

[AULT, p.13]

OPMERKING/STELLING:- Terapeutiese oorwegings sluit aspekte in wat die uiteindelike

farmakologiese effek (en dus die effektiwiteit) van die produk kan affekteer.

32. Noem die verskillende terapeutiese oorwegings wat in ag geneem moet word tydens

produkontwerp. [AULT, pp.13-14]

33. Verduidelik hoe die ouderdom van die pasiënt die keuse van (i) die toedieningsroete en (ii) die tipe

doseervorm kan beïnvloed. [AULT, p.13]

9

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!