02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 1

INLIGTING: Kennis oor die anatomie en fisiologie van die verskillende toedieningsroetes is baie

belangrik tydens die ontwerp van die geskikte doseervorm, en inligting oor die onderskeie

toedieningsroetes (en geassosieerde doseervorms) kan in onderstaande gedeeltes van Aulton verkry

word:

1:7-8 (orale roete).

1:8 (rektale roete).

1:8 (parenterale roete)

1:9 (topikale roete).

1:9 (respiratoriese roete [longe]).

Die beginsels van biofarmaseutika is reeds in FMSG221 behandel. Jy kan jou aantekeninge oor

hierdie werk (of die volgende gedeeltes in Aulton) raadpleeg om die toepaslike leeraktiwiteite te

voltooi.

19:267-269.

20:270-284.

21:286-295.

22:304-308 & 313-323.

OPMERKING/STELLING:- Die faktore wat bepaal wat die geskikste toedieningsroete en doseervorm

vir ʼn bepaalde geneesmiddel is, kan in drie kategorieë verdeel word, naamlik (i) biofarmaseutiese

aspekte, (ii) geneesmiddelfaktore, en (iii) terapeutiese oorwegings.

9. Definieer/beskryf die term “Biofarmaseutika” en verduidelik die rol van biofarmaseutika tydens

produkontwerp. [AULT, pp.6-9]

10. Watter biofarmaseutiese beginsels is belangrik (en toepaslik) tydens produkontwerp?

11. Noem die toedieningsroetes wat (i) absorpsie van die geneesmiddels deur membrane vereis voordat

die geneesmiddel(s) in die sistemiese sirkulasie beland en (ii) die geneesmiddel direk in die

sistemiese sirkulasie aflewer (m.a.w. geen absorpsiefase is teenwoordig nie).

12. Verduidelik die konsep van “biobeskikbaarheid.” [AULT, pp.267-268]

13. Noem die roete(s) wat totale geneesmiddelbiobeskikbaarheid (100%) na toediening/inname lewer.

14. Noem die vereistes vir ʼn geneesmiddel om 100% biobeskikbaar te wees na toediening/inname.

15. Noem ten minste 3 toedieningsroetes waar geneesmiddel-biobeskikbaarheid minder as 100% sal

wees na inname/toediening van die geneesmiddel.

16. Noem ten minste 5 faktore wat die biobeskikbaarheid van geneesmiddels nadelig kan beïnvloed.

[AULT, p.268]

17. Bespreek die ontwerp van doseervorms vir toediening van geneesmiddels via (i) die orale roete, (ii)

die rektale roete [AULT, pp.606-609] en (iii) nasale roete. [AULT, pp.555-563]

7

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!