02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

DOSEERVORMONTWERP

EN –ONTWIKKELING

& PREFORMULERING

LEEREENHEID 1

Dit behoort jou ongeveer 11 ure te neem om hierdie leereenheid te voltooi, m.a.w. om

die studiemateriaal deur te werk; die aktiwiteite te voltooi en die uitkomste te bereik

Inhoudsopgawe van leereenheid 1:

Leergedeelte 1.1:- Beginsels van doseervormontwerp & -ontwikkeling ................................ 5

Leergedeelte 1.2:- Preformulering ....................................................................................... 13

Na bestudering van hierdie leereenheid moet jy:

1. die rol van doseervorms in geneesmiddelaflewering kan verduidelik.

2. beskikbare toedieningsroetes en doseervorms kan assosieer (by mekaar kan pas) en die

vereiste(s) wat ʼn betrokke toedieningsroete aan ʼn doseervorm geneesmiddel stel kan

verduidelik.

3. die basiese beginsels van doseervormontwerp kan bespreek met verwysing na (i) die

verskillende faktore/oorwegings wat in aanmerking geneem moet word, en (ii) hoe bepaalde

faktore/oorwegings die keuse van die toedieningsroete en/of doseervorm kan beïnvloed.

4. die preformuleringsfase as deel van produkontwerp en -ontwikkeling kan verduidelik met

spesifieke verwysing na die tipe inligting wat tydens die fase versamel/verkry moet word,

bronne waarin sodanige inligting opgespoor kan word en hoe om die inligting te

interpreteer/toe te pas.

3

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!