02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

Tipe kennis Voorbeelde

Onthou van feitelike

kennis

Verstaan van kennis

Pas toe

Analiseer

Evalueer

Skep

Noem die eienskappe van tablette.

Definieer die term “polimorfisme”.

Beskryf die verskynsel van dekselvorming.

ALGEMENE INLIGTING

Identifiseer die oorsake van massavariasie tydens tablettering.

Verduidelik die verband tussen die vloeibaarheid van

poeiermengsels en variasie in massas van tablette.

Onderskei tussen die metodes van direkte samepersing en

natgranulering.

Gee ʼn opsomming van die faktore wat die absorpsie van

geneesmiddels uit die SVK beïnvloed.

Klassifiseer die verskillende tipes tablette.

Vergelyk glas en plastiek as verpakkingsmateriaal.

Lei die vereiste eienskappe van poeiermengsels bestem vir

tablettering af uit die eienskappe van die ideale tablet.

Illustreer die konsep van saamgestelde hulpstowwe aan die hand

van voorbeelde.

Verduidelik die effek van magnesiumstearaat op die eienskappe

van tablette.

Motiveer die gebruik van disintegreermiddels in tabletformules.

Gee voorbeelde van multifunksionele tablethulpstowwe.

Bereken die tempokonstante vir geneesmiddelafbraak aan die

hand van die volgende inligting.

Ontleed die oorsake en gevolge van dekselvorming.

Onderskei tussen plastiese en elastiese vervorming.

Evalueer die tabletlot aan die hand van die kriteria van die BP.

Motiveer die insluiting van bindmiddels in tabletformulerings.

Beplan ‟n kwaliteitsversekeringsisteem vir die vervaardiging van

parasetamoltablette.

Ontwikkel en vervaardig furosemiedtablette wat aan al die

kwaliteitsvereistes van die BP voldoen.

xxiii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!