inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

ALGEMENE INLIGTING xxii Analiseer vereis dat die komplekse samestellings (bv. van ʼn probleem) afgebreek word na die individuele komponente van die geheel en dat vasgestel word hoe die dele verband hou. Dit vereis dat belangrike / relevante dele van die minder belangrike onderskei word en vasgestel word hoe die elemente binne die struktuur pas / funksioneer. EVALUEER (kontroleer / toets / beoordeel / kritiseer): Aksiewerkwoorde: Evalueer / skryf kritiese aantekeninge oor / motiveer / gee jou opinie oor. Evaluering beteken om standpunte, stellings, uitsprake, oplossings vir probleme, metodes, ens. volgens sekere kriteria, beginsels, standaarde, ens. beoordeel moet word. Die oordeel kan kwalitatief of kwantitatief wees en die kriteria kan persoonlik of gestandaardiseerd wees. Jy moet dus ʼn saak of standpunt analiseer / ontleed en/of die effektiwiteit van ʼn proses / prosedure / sisteem / metode ontleed en aan bepaalde kriteria meet en ʼn gemotiveerde uitspraak lewer. SKEP (sintetiseer / genereer / beplan / produseer): Aksiewerkwoorde: Formuleer ’n oplossing vir / stel ’n program saam / bied oplossings vir / interpreteer / formuleer ’n hipotese vir / analiseer / gee ’n samevatting van. Skep (van nuwe kennis) beteken om elemente saam te voeg om „n nuwe geheel te vorm. Sintetisering vereis die integrasie van individuele elemente / dele tot ‟n nuwe betekenisvolle geheel. Die klem is op kreatiwiteit, oorspronklikheid en die vermoë om te beplan, organiseer en formuleer. Dit beteken ook om vorendag te kom met nuwe / alternatiewe hipoteses gebaseer op kriteria; die ontwikkeling van ‟n prosedure om ‟n sekere taak uit te voer en/of die ontwerp van ‟n program / produk. In die tabel (op volgende bladsy) word aksiewerkwoorde verskaf wat gebruik kan word om elke tipe kennis (op die verskillende kognitiewe vlakke) te toets en voorbeelde van vrae wat in leeraktiwiteite, assesserings en eksamens kan voorkom.

Tipe kennis Voorbeelde Onthou van feitelike kennis Verstaan van kennis Pas toe Analiseer Evalueer Skep Noem die eienskappe van tablette. Definieer die term “polimorfisme”. Beskryf die verskynsel van dekselvorming. ALGEMENE INLIGTING Identifiseer die oorsake van massavariasie tydens tablettering. Verduidelik die verband tussen die vloeibaarheid van poeiermengsels en variasie in massas van tablette. Onderskei tussen die metodes van direkte samepersing en natgranulering. Gee ʼn opsomming van die faktore wat die absorpsie van geneesmiddels uit die SVK beïnvloed. Klassifiseer die verskillende tipes tablette. Vergelyk glas en plastiek as verpakkingsmateriaal. Lei die vereiste eienskappe van poeiermengsels bestem vir tablettering af uit die eienskappe van die ideale tablet. Illustreer die konsep van saamgestelde hulpstowwe aan die hand van voorbeelde. Verduidelik die effek van magnesiumstearaat op die eienskappe van tablette. Motiveer die gebruik van disintegreermiddels in tabletformules. Gee voorbeelde van multifunksionele tablethulpstowwe. Bereken die tempokonstante vir geneesmiddelafbraak aan die hand van die volgende inligting. Ontleed die oorsake en gevolge van dekselvorming. Onderskei tussen plastiese en elastiese vervorming. Evalueer die tabletlot aan die hand van die kriteria van die BP. Motiveer die insluiting van bindmiddels in tabletformulerings. Beplan ‟n kwaliteitsversekeringsisteem vir die vervaardiging van parasetamoltablette. Ontwikkel en vervaardig furosemiedtablette wat aan al die kwaliteitsvereistes van die BP voldoen. xxiii

ALGEMENE INLIGTING

xxii

Analiseer vereis dat die komplekse samestellings (bv. van ʼn probleem) afgebreek word na die

individuele komponente van die geheel en dat vasgestel word hoe die dele verband hou. Dit

vereis dat belangrike / relevante dele van die minder belangrike onderskei word en vasgestel

word hoe die elemente binne die struktuur pas / funksioneer.

EVALUEER (kontroleer / toets / beoordeel / kritiseer):

Aksiewerkwoorde: Evalueer / skryf kritiese aantekeninge oor / motiveer / gee jou opinie oor.

Evaluering beteken om standpunte, stellings, uitsprake, oplossings vir probleme, metodes, ens.

volgens sekere kriteria, beginsels, standaarde, ens. beoordeel moet word. Die oordeel kan

kwalitatief of kwantitatief wees en die kriteria kan persoonlik of gestandaardiseerd wees. Jy

moet dus ʼn saak of standpunt analiseer / ontleed en/of die effektiwiteit van ʼn proses /

prosedure / sisteem / metode ontleed en aan bepaalde kriteria meet en ʼn gemotiveerde

uitspraak lewer.

SKEP (sintetiseer / genereer / beplan / produseer):

Aksiewerkwoorde: Formuleer ’n oplossing vir / stel ’n program saam / bied oplossings vir /

interpreteer / formuleer ’n hipotese vir / analiseer / gee ’n samevatting van.

Skep (van nuwe kennis) beteken om elemente saam te voeg om „n nuwe geheel te vorm.

Sintetisering vereis die integrasie van individuele elemente / dele tot ‟n nuwe betekenisvolle

geheel. Die klem is op kreatiwiteit, oorspronklikheid en die vermoë om te beplan, organiseer

en formuleer. Dit beteken ook om vorendag te kom met nuwe / alternatiewe hipoteses

gebaseer op kriteria; die ontwikkeling van ‟n prosedure om ‟n sekere taak uit te voer en/of die

ontwerp van ‟n program / produk.

In die tabel (op volgende bladsy) word aksiewerkwoorde verskaf wat gebruik kan word om elke tipe

kennis (op die verskillende kognitiewe vlakke) te toets en voorbeelde van vrae wat in

leeraktiwiteite, assesserings en eksamens kan voorkom.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!