inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

ALGEMENE INLIGTING 5. Maak notas van studiemateriaal/begrippe/meganismes/berekeninge/ens. wat jy nie verstaan xvi nie. Hierdie probleme/vrae moet jy saambring na die kontakgeleenthede sodat dit daar bespreek en opgelos kan word. 6. Nadat jy deur die leeraktiwiteite van ʼn leereenheid gewerk het en seker is dat jy die leereenheiduitkomste kan bereik, kan jy jouself toets aan die hand van die selfevalueringsvrae (aan die einde van die studiegids). Indien daar van die vrae is wat jy nie kan beantwoord nie, gaan weer terug na die studiemateriaal en werk weer deur dié betrokke gedeelte. 7. Moet nooit studiemateriaal leer/memoriseer as jy dit nie verstaan nie. ONTHOU: Kennis sonder begrip/insig is nutteloos en jy gaan dit baie gou vergeet of verkeerd weergee!!! 8. Aangesien baie leereenhede op die voriges bou, is dit noodsaaklik dat jy die studiemateriaal van ʼn vorige gedeelte deeglik bemeester het voordat jy aangaan na ʼn volgende gedeelte. 9. VRA as jy nie verstaan nie, en VRA WEER as jy nog nie verstaan nie. As jy nie vra nie, sal ek nie weet as jy nie verstaan nie, dus VRA, VRA en VRA weer!!!!!! 10. Gedurende jou voorbereiding vir assesserings en eksamens kan jy gerus deur vorige jare se vraestelle (toetse en eksamens) werk. Jy moet hierdie bronne gebruik (beantwoord) om jou kennis en insig te toets, en nie asof jy die vraestel gaan kry nie. Assesseringswenke Aangesien die module daarop gerig is om jy te help om kennis tot insig te verwerk en jou met vaardighede en begrip toe te rus om ʼn diens te kan lewer, moet jy besef dat assesserings hoofsaaklik daarop gemik sal wees om jou insig en begrip te toets eerder as net parate kennis. Berei jou dus sodanig voor om tydens assesserings getoets te word aan die hand van aksiewerkwoorde soos “verduidelik”, “bespreek”, “vergelyk”, “bewys”, “evalueer” en “ontleed” eerder as “noem” (maak dus seker dat jy presies weet wat met elkeen van hierdie aksiewerkwoorde bedoel word – sien pp.xxi-xxiii). 1. Deeglike uiteensetting van vrae is belangrik - dit beteken dat jy by die begin en ʼn logiese, goed beredeneerde lyn volg en nie rondspring nie. (Pasop dat jy jou nie weerspreek nie!) 2. Die weergee van feite is meestal nie voldoende nie, maar moet aangevul word met deeglike en relevante motiverings. 3. Gebruik die korrekte terminologie en skryf in wetenskaplike taal. 4. Tydens die beantwoording van besprekingsvrae, word punte nie noodwendig toegeken vir die klakkelose weergee van feite nie, maar eerder vir bewys dat jy die vraag in die regte konteks kan beantwoord. 5. Baie woorde beteken nie noodwendig baie punte nie. 6. Slordige, deurmekaar geskryf skep die indruk dat jy nie verstaan wat gevra word nie. Ek wil nie raai wat jy geskryf het nie, ek wil dit lees. Dit beteken nie dat jy mooi hoef te skryf nie, net duidelik. 7. Moet asseblief nooit Afrikaans en Engels deurmekaar skryf nie!!!! Dit is heeltemal binne jou reg om ʼn vraestel in Engels te beantwoord, maar dan is jou hele antwoordstel in Engels.

ALGEMENE INLIGTING 8. Tydens die beantwoording van ʼn vraag is die “waarom?” (motivering) altyd belangriker as die “wat”. 9. Jy moet my oortuig dat jy die vraag korrek en volledig kan beantwoord. Halwe waarhede en onduidelike / vae antwoorde gaan nie help nie. Ek wil nie wonder of jy die studiemateriaal bemeester en die uitkomste bereik het nie, jy moet dit vir my bewys deur goed gedefinieerde, wetenskaplik korrekte antwoorde en logiese beredenerings. BYWONING VAN KONTAKSESSIES Aangesien kontaksessies in hierdie module gespreksgeleenthede is, word daar dus van jou verwag om hierdie sessies gereeld by te woon en aan die aktiwiteite tydens die sessies deel te neem. Afwesigheid van enige formele, geskeduleerde kontaksessie (insluitend enige laboratoriumsessie) kan lei tot weiering tot eksamentoelating, ongeag jou deelnamepunt (sien afdeling “Toelating tot eksamen(s)” op p.xviii). SAMESTELLING EN BEREKENING VAN DEELNAME- EN MODULEPUNT Jou modulepunt (finale punt) word saamgestel uit ‟n deelnamepunt en ‟n eksamenpunt: Modulepunt = Deelnamepunt (50%) + Eksamenpunt (50%) Let asseblief op die belang van jou deelnamepunt, aangesien dit 50% van jou modulepunt uitmaak. Dit is daarom noodsaaklik dat jy deurlopend moet werk en om ‟n goeie deelnamepunt op te bou ten einde druk van jou af te haal gedurende die eksamen. Jou deelnamepunt vir hierdie module word saamgestel uit die volgende afsonderlike puntedraende (formatiewe) assesserings: Formatiewe assesserings (maks. 4) 70% Klasbywoning / Klasopdragte 10% Laboratoriumwerk 20% Let daarop dat die leerinhoud geïntegreerd aangebied en geassesseer word, ongeag of die leerstof in ‟n “teorieklas” of laboratorium aangebied/behandel is. Die uitkomste van die leerstof bepaal egter dikwels die wyse van aanbieding (hetsy teoreties of prakties). ASSESSERINGS Assesserings het ʼn tweevoudige aard, naamlik deurlopend (formatief) en summatief (finaal). Deur die loop van die semester sal ‟n maksimum van 4 formatiewe assesserings geskryf word (sien werkprogram op p.x), asook een summatiewe assessering, naamlik die semestereksamen. Die punte van AL die formatiewe assesserings sal bydra tot die berekening van jou deelnamepunt (sien afdeling “Samestelling en berekening van deelname- en modulepunt” hierbo). xvii

ALGEMENE INLIGTING

5. Maak notas van studiemateriaal/begrippe/meganismes/berekeninge/ens. wat jy nie verstaan

xvi

nie. Hierdie probleme/vrae moet jy saambring na die kontakgeleenthede sodat dit daar

bespreek en opgelos kan word.

6. Nadat jy deur die leeraktiwiteite van ʼn leereenheid gewerk het en seker is dat jy die

leereenheiduitkomste kan bereik, kan jy jouself toets aan die hand van die selfevalueringsvrae

(aan die einde van die studiegids). Indien daar van die vrae is wat jy nie kan beantwoord nie,

gaan weer terug na die studiemateriaal en werk weer deur dié betrokke gedeelte.

7. Moet nooit studiemateriaal leer/memoriseer as jy dit nie verstaan nie. ONTHOU: Kennis

sonder begrip/insig is nutteloos en jy gaan dit baie gou vergeet of verkeerd weergee!!!

8. Aangesien baie leereenhede op die voriges bou, is dit noodsaaklik dat jy die studiemateriaal

van ʼn vorige gedeelte deeglik bemeester het voordat jy aangaan na ʼn volgende gedeelte.

9. VRA as jy nie verstaan nie, en VRA WEER as jy nog nie verstaan nie. As jy nie vra nie, sal ek

nie weet as jy nie verstaan nie, dus VRA, VRA en VRA weer!!!!!!

10. Gedurende jou voorbereiding vir assesserings en eksamens kan jy gerus deur vorige jare se

vraestelle (toetse en eksamens) werk. Jy moet hierdie bronne gebruik (beantwoord) om jou

kennis en insig te toets, en nie asof jy die vraestel gaan kry nie.

Assesseringswenke

Aangesien die module daarop gerig is om jy te help om kennis tot insig te verwerk en jou met

vaardighede en begrip toe te rus om ʼn diens te kan lewer, moet jy besef dat assesserings

hoofsaaklik daarop gemik sal wees om jou insig en begrip te toets eerder as net parate kennis.

Berei jou dus sodanig voor om tydens assesserings getoets te word aan die hand van

aksiewerkwoorde soos “verduidelik”, “bespreek”, “vergelyk”, “bewys”, “evalueer” en “ontleed”

eerder as “noem” (maak dus seker dat jy presies weet wat met elkeen van hierdie

aksiewerkwoorde bedoel word – sien pp.xxi-xxiii).

1. Deeglike uiteensetting van vrae is belangrik - dit beteken dat jy by die begin en ʼn logiese, goed

beredeneerde lyn volg en nie rondspring nie. (Pasop dat jy jou nie weerspreek nie!)

2. Die weergee van feite is meestal nie voldoende nie, maar moet aangevul word met deeglike en

relevante motiverings.

3. Gebruik die korrekte terminologie en skryf in wetenskaplike taal.

4. Tydens die beantwoording van besprekingsvrae, word punte nie noodwendig toegeken vir die

klakkelose weergee van feite nie, maar eerder vir bewys dat jy die vraag in die regte konteks

kan beantwoord.

5. Baie woorde beteken nie noodwendig baie punte nie.

6. Slordige, deurmekaar geskryf skep die indruk dat jy nie verstaan wat gevra word nie. Ek wil

nie raai wat jy geskryf het nie, ek wil dit lees. Dit beteken nie dat jy mooi hoef te skryf nie, net

duidelik.

7. Moet asseblief nooit Afrikaans en Engels deurmekaar skryf nie!!!! Dit is heeltemal binne jou

reg om ʼn vraestel in Engels te beantwoord, maar dan is jou hele antwoordstel in Engels.

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!