inhoudsopgawe

inhoudsopgawe inhoudsopgawe

v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za
from v.sgsync.lnx1.nwu.ac.za More from this publisher
02.05.2013 Views

ALGEMENE INLIGTING Administratief Die vakgroep se sekretaresse, Mev. Esta van Schalkwyk, sal alle administratiewe sake rakende die module hanteer, waaronder: siektebriewe, verskonings en punte-aangeleenthede (assesserings, eksamens, opdragte en projekte). Afsprake met die modulekoördineerder kan ook by haar gemaak word. Haar kontakbesonderhede en werksure is as volg: xiv Kantoornr. G11 (Grondvloer van die Farmaseutikagebou - Gebou G2) Telefoonnr. (w) (018) – 299 2257 Beskikbaar Maandae tot Vrydae: 08:30 – 12:45 en 14:15 tot 16:00 Spreekure Dr J Viljoen Geen amptelike spreekure word gereserveer nie, maar jy is enige tyd welkom om met my „n afspraak te maak om my oor enige probleme rakende die werk te kom spreek. Prof AF Marais Geen amptelike spreekure word gereserveer nie, maar jy is enige tyd welkom om my te kom spreek met enige probleme. Indien ek nie beskikbaar is nie, kan jy ‟n afspraak maak by me. Hannelie Nortjé (018-299 2237 of hannelie.nortje@nwu.ac.za). STUDIEMATERIAAL Die studiemateriaal (leerstof) vir hierdie module kom voor in ’n leesbundel, ’n voorgeskrewe vakhandboek en amptelike farmakopeë, (beskikbaar is NW-biblioteek), terwyl aanvullende aantekeninge ook tydens kontaksessies verskaf sal word. Voorgeskrewe studiemateriaal STUDIEGIDS vir FMSG311 (2013). In studiegids verwys na as SG. AULTON, M.E. 2007. Pharmaceutics: the design and manufacture of medicines. 3 rd edition. Edinburgh : Churchill Livingstone. 717 p. In studiegids aangedui as AULTON. LEESBUNDEL (5 de uitgawe, 2013) saamgestel deur AF Marais. In studiegids verwys na as LB BRITISH PHARMACOPOEIA. 2007. London : Her Majesty‟s Stationary Office. 2488 p. In studiegids verwys na as BP. UNITED STATES PHARMACOPOEIAL CONVENTION. 2007. USP 26/NF 21. Easton, Pa. : Mack. 2921 p. In studiegids verwys na as USP. WERKSWYSE IN DIE MODULE Die uiteensetting van die module-inhoud (d.w.s. wat gedurende elke kontaksessie plaasvind) word in die werkprogram (p.xi) aangedui. Met die aanvang van elke leereenheid (waarvan daar 6 is), word ‟n inleidende lesing aangebied wat die agtergrond en geheelbeeld van die leerinhoud bied. .

ALGEMENE INLIGTING Jou voorbereiding vir die kontakgeleenthede behels bestudering van die aangeduide studiemateriaal gevolg deur die deurwerk van die leeraktiwiteite van ‟n betrokke afdeling / onderwerp binne die betrokke leereenheid. Tydens jou voorbereiding (wat ongeveer 45 - 60 minute vir ‟n kontaksessie behoort te duur) moet jy seker maak dat jy die studiemateriaal aandagtig deurlees (aan die hand van die uitkomste vir die betrokke leereenheid en/of leergedeelte. Maak aantekeninge van enige gedeeltes van die leerstof waarmee jy sukkel of wat jy nie verstaan nie, en bring jou vrae saam na die volgende kontakgeleentheid. Tydens die kontakgeleenthede sal jou vrae en probleme bespreek en toegelig word. Kontaksessies sal verder ook gebruik word om te bepaal of jy wel die werk bemeester het en of jy wel voorberei het (deur voorbereidingstoetse, vrae aan individuele studente, probleemoplossing, bepaling van jou vermoë om kennis te kan toepas, toetsing van jou insig in die werk, ens.). Na afloop van „n kontakgeleentheid (en voor die volgende kontaksessie moet jy deur die leeraktiwiteite werk, en dit so volledig as moontlik voltooi (dit sal beteken dat jy weer die stusdiemateriaal moet deurwerk om die vrae in die aktiwiteite te kan beantwoord). Hierdie leeraktiwiteite is gerig daarop om jou te help om die leereenheiduitkomste (aan die begin van elke leereenheid en leergedeelte) te bemeester. Enige probleme met leeraktiwiteite en enige onduidelikhede moet aangeteken word vir bespreking tydens die volgende kontaksessie. Bywoning van kontaksessies is noodsaaklik en baie belangrik. Jou teenwoordigheid by kontaksessies sal gereeld gekontroleer word. Vir meer inligting hieroor sien afdeling “Bywoning van kontaksessies” op p.xvii. Studiewenke vir hierdie module Die volgende studiewyse is slegs ‟n voorstel vir studie in hierdie module, maar wat heel waarskynlik deur die meeste studente suksesvol toegepas kan word. ONTHOU: Jy het teen hierdie tyd sekerlik reeds bestaande studiemetodes aangeleer/toegepas wat tot dusver goed vir jou gewerk het. Integreer hierdie metodes met die volgende voorstelle. 1. Bestudeer eers die leeruitkomste aandagtig sodat jy weet wat jy met jou voorbereiding moet bereik. 2. Lees die studiemateriaal eenmaal aandagtig deur om ‟n geheelbeeld te verkry (hou heeltyd die uitkomste in gedagte) en maak kernaantekeninge/notas oor die belangrikste aspekte in die studiemateriaal. Moenie bang wees om in jou handboek te onderstreep en notas te maak nie. [Jy sal dit dalk ook handig vind om boekmerke (“tags”) in jou handboek aan te bring sodat jy vinnig inligting oor ‟n bepaalde onderwerp kan vind.] 3. Gebruik die leeraktiwiteite en werk dan weer noukeurig deur die studiemateriaal om die antwoorde op die vrae te verkry. (Tydens die deurwerk van die leeraktiwiteite, let veral op na die aksiewerkwoorde [sien afdeling “Aksiewerkwoorde” op pp.xxi-xxiii]). 4. Maak vir jou verstaanbare en korrekte (en volledige) opsommings in jou eie woorde. Dit gaan jou later baie help as dit kom by voorbereiding vir assesserings en die eksamen. xv

ALGEMENE INLIGTING

Administratief

Die vakgroep se sekretaresse, Mev. Esta van Schalkwyk, sal alle administratiewe sake rakende

die module hanteer, waaronder: siektebriewe, verskonings en punte-aangeleenthede

(assesserings, eksamens, opdragte en projekte). Afsprake met die modulekoördineerder kan ook

by haar gemaak word. Haar kontakbesonderhede en werksure is as volg:

xiv

Kantoornr. G11 (Grondvloer van die Farmaseutikagebou - Gebou G2)

Telefoonnr. (w) (018) – 299 2257

Beskikbaar Maandae tot Vrydae: 08:30 – 12:45 en 14:15 tot 16:00

Spreekure

Dr J Viljoen

Geen amptelike spreekure word gereserveer nie, maar jy is enige tyd welkom om met my „n

afspraak te maak om my oor enige probleme rakende die werk te kom spreek.

Prof AF Marais

Geen amptelike spreekure word gereserveer nie, maar jy is enige tyd welkom om my te kom

spreek met enige probleme. Indien ek nie beskikbaar is nie, kan jy ‟n afspraak maak by me.

Hannelie Nortjé (018-299 2237 of hannelie.nortje@nwu.ac.za).

STUDIEMATERIAAL

Die studiemateriaal (leerstof) vir hierdie module kom voor in ’n leesbundel, ’n voorgeskrewe

vakhandboek en amptelike farmakopeë, (beskikbaar is NW-biblioteek), terwyl aanvullende

aantekeninge ook tydens kontaksessies verskaf sal word.

Voorgeskrewe studiemateriaal

STUDIEGIDS vir FMSG311 (2013). In studiegids verwys na as SG.

AULTON, M.E. 2007. Pharmaceutics: the design and manufacture of medicines. 3 rd edition.

Edinburgh : Churchill Livingstone. 717 p. In studiegids aangedui as AULTON.

LEESBUNDEL (5 de uitgawe, 2013) saamgestel deur AF Marais. In studiegids verwys na as LB

BRITISH PHARMACOPOEIA. 2007. London : Her Majesty‟s Stationary Office. 2488 p. In

studiegids verwys na as BP.

UNITED STATES PHARMACOPOEIAL CONVENTION. 2007. USP 26/NF 21. Easton, Pa. :

Mack. 2921 p. In studiegids verwys na as USP.

WERKSWYSE IN DIE MODULE

Die uiteensetting van die module-inhoud (d.w.s. wat gedurende elke kontaksessie plaasvind)

word in die werkprogram (p.xi) aangedui.

Met die aanvang van elke leereenheid (waarvan daar 6 is), word ‟n inleidende lesing

aangebied wat die agtergrond en geheelbeeld van die leerinhoud bied. .

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!