02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

EVALUERINGSVRAELYS

EVALUERINGSVRAELYS VAN ONDERRIG- EN LEER

Studenteterugvoervorm

Program: BPharm........................... / JAAR: 20…

Modulenaam en -kode: ............................................................................

Dosent: ............................................................................

Die doel van hierdie vraelys is om te bepaal hoe u as student die doeltreffendheid van die dosent se onderrig

ervaar. Hierdie inligting sal die dosent help om die onderrig-leer-ervaring van die student te verbeter, indien

nodig. U word dus versoek om eerlik in u antwoorde te wees.

U naam of studentenommer is nie nodig nie.

Merk asseblief die nommer wat u mening die beste aandui.

1 2 3 4

Stem glad nie saam nie Stem nie saam nie Stem saam Stem volkome saam

Vaardighede Die dosent

Voorbereiding

Aanbieding

Verhouding

met studente

Assessering

Vakinhoud

Merk asseblief met

'n kruisie in die

toepaslike blokkie

1 is op tyd vir klasse. 1 2 3 4

2 beplan deeglik en berei deeglik voor vir lesings 1 2 3 4

3 maak van die studiegids gebruik om lesings voor te berei. 1 2 3 4

4 gebruik 'n vlak van taal wat ek kan verstaan. 1 2 3 4

5 bied stimulerende lesings aan. 1 2 3 4

6 bied lesings aan waaruit ek kan leer. 1 2 3 4

7 meld uitkomste vir elke kontaksessie. 1 2 3 4

8

maak gebruik van multimedia ter ondersteuning van leer / maak doeltreffend van visuele

hulpmiddels gebruik.

1 2 3 4

9 moedig ons aan om saam te werk tydens lesings. 1 2 3 4

10 moedig my aan om aan die klasbesprekings deel te neem. 1 2 3 4

11 moedig my aan om vrae te vra / voorsien geleenthede vir evaluering tydens klasse 1 2 3 4

12 is vriendelik teenoor individuele studente. 1 2 3 4

13 Is toeganklik 1 2 3 4

14 is beskikbaar vir konsultasie tydens spreekure. 1 2 3 4

15 verduidelik hoe uitkomste geassesseer sal word. 1 2 3 4

16 gee binne 'n redelike tyd terugvoer oor toetse en take. 1 2 3 4

17 assesseer opdragte en projekte regverdig. 1 2 3 4

18 baseer assesserings op leeruitkomste. 1 2 3 4

19 verwys studente vir leerondersteuning wanneer hulle swak presteer. 1 2 3 4

20 verduidelik die toepaslikheid van alle konsepte en teorieë. 1 2 3 4

21 verduidelik die verband tussen teorie en praktyk. 1 2 3 4

22 verwys na toepaslike en onlangse ontwikkelings in die vak. 1 2 3 4

23 Integreer al die leer aktiwiteite / ervaringe in my studiegids. 1 2 3 4

24 maak die verband tussen leereenhede duidelik en logies. 1 2 3 4

25 skryf 'n billike volume studiemateriaal voor. 1 2 3 4

26 bied studiemateriaal op 'n georganiseerde wyse aan. 1 2 3 4

113

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!