02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

Create successful ePaper yourself

Turn your PDF publications into a flip-book with our unique Google optimized e-Paper software.

Tipiese eksamenvrae oor leergedeelte 6

LEEREENHEID 6

1. Noem / bespreek die voordele van harde gelatienkapsules bo ander orale doseervorme.

2. Bespreek die formulering van poeiers / granules in HGK‟s met verwysing na die vereiste

eienskappe en samestelling van sulke formulerings.

3. Verduidelik hoe die mate en tempo van geneesmiddelvrystelling en absorpsie vanuit HGK‟s

deur formuleringsveranderlikes beheer kan word.

4. Verduidelik hoe die area van vrystelling van die geneesmiddel uit HKG‟s deur

formuleringsveranderlike gemanipuleer kan word.

5. Bespreek die voordele van sagte gelatienkapsules (SGK‟s) bo tablette en HGK‟s.

6. Bespreek die redes vir die gewildheid van gelatien as hoofkomponent in die omhulsels van

kapsules en dui die belangrikste eienskappe van hierdie stof aan wat dit geskik maak vir

gebruik in kapsule-omhulsels.

111

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!