inhoudsopgawe
inhoudsopgawe
inhoudsopgawe
You also want an ePaper? Increase the reach of your titles
YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.
SAGTE GELATIENKAPSULES (SGK’s)

LEEREENHEID 6

Dit behoort jou ongeveer 2 ure te neem om hierdie leergedeelte te voltooi en die

uitkomste te bereik.

Na voltooiing van hierdie leergedeelte moet jy:

1. .Die kenmerke van SGK‟s kan noem/bespreek.

2. Die voordele van SGK‟s (eenstuk kapsules of “softgels”) bo tablette en HGK”s kan

noem/bespreek.

3. Die samestelling van die omhulsel van SGK‟s kan bespreek en die verskille tussen die

omhulsels van HGK‟s en SGK‟s kan aandui.

4. Die tipes sisteme wat in SGK‟s geformuleer kan word, kan noem en hul formulering

(samestelling) kan bespreek.

Sagte gelatienkapsules (ook algemeen bekend as eenstuk kapsules of “soft gels”) bevat

semisoliede of vloeistowwe in ʼn eenstuk gelatienomhulsel. Geneesmiddels word in opgeloste,

gesuspendeerde of gedispergeerde toestand in die SVK vrygestel.

109