02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

LEEREENHEID 6

Lees aandagtig deur die onderstaande studiemateriaal en voltooi dan die volgende leeraktiwiteite.

LB, 6:214-227.

AULTON, 34:515-526.

1. Noem die tipiese bestanddele wat gebruik word vir die vervaardiging van die omhulsel van

106

harde gelatienkapsules; identifiseer die hoofkomponent en verduidelik die rede(s) vir die

gewildheid van dié bestanddeel. [AULTON, pp.515-517].

2. Noem die vereiste eienskappe van die harde gelatienomhulsels en dui aan hoe

omgewingsfaktore die effektiwiteit van hierdie doseervorm kan affekteer. [AULTON, p.518].

3. Noem (en motiveer) die beperkings op die inhoud van harde gelatienkapsules en dui

vervolgens aan watter tipe sisteme kan in HGK‟s geformuleer word. [AULTON, p.519].

4. Bespreek die formulering van die inhoud van HGK‟s met verwysing na die (i) die basiese

vereistes van die formulerings; (ii) die tipe hulpstowwe wat gebruik word vir die formulering van

die kapsule-inhoud; en (iii) vereistes vir poeierformulerings. [AULTON, pp.522-523].

5. Bespreek die formuleringsvereistes vir volledige vrystelling van die geneesmiddel uit HGK‟s en

lig u bespreking toe met gepaste voorbeelde. [AULTON, pp.523-525].

6. Verduidelik (aan die hand van gepaste voorbeelde) waarom (en hoe) die plek / area van

geneesmiddelvrystelling in die SVK uit HGK‟s gemanipuleer / beheer (kan) word.

[AULTON, pp.525-526].

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!