02.05.2013 Views

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

inhoudsopgawe

SHOW MORE
SHOW LESS

You also want an ePaper? Increase the reach of your titles

YUMPU automatically turns print PDFs into web optimized ePapers that Google loves.

ALGEMENE INLIGTING

5. ʼn werkbare kennis en deeglike begrip van die bepaling van die rakleeftyd en vervaldatum van

medisyne met toepassing van die relevante chemiese kinetiese beginsels;

6. individueel of in spanverband ʼn farmaseutiese produksieproses (vanaf formulering tot

verpakking) te kan beplan, organiseer, beheer en uitvoer aan die hand van die vervaardiging

van orale vaste doseervorme;

7. vermoë om met ander lede van die gesondheidspan en die pasiënt te kan kommunikeer oor

die korrekte gebruik en hantering van medisyne in die algemeen en orale vaste doseervorme

spesifiek;

8. kennis en toepassing van die etiese en regsaspekte van medisynevervaardiging en

reseptering; en

9. alle vorme van kommunikasie in goeie wetenskapstaal kan voer.

VERONDERSTELDE LEER (VOORVEREISTES)

Volgens die jaarboek word die volgende veronderstelde leer vereis:

Studente moes reeds die modules FCAG121, FMSG211 en FMSG222 geslaag het

Die leerinhoude van bogenoemde modules vorm die grondslag (en dus ʼn integrale deel) van

hierdie module, en daar sal van jou verwag word om die kennis, insig en vaardighede wat jy tydens

dié modules bemeester het, in hierdie module toe te pas.

KONTAKBESONDERHEDE

Dosent(e)

Die dosente betrokke by FMSG311 is:

Dr J Viljoen (modulekoördineerder)

Prof AF Marais

Kantoornr. G04 (Grondvloer van Farmaseutikagebou - Gebou G2)

Telefoonnr. (w) (018) – 299 2273

E-posadres joe.viljoen@nwu.ac.za

Kantoornr. K134 (Eerstevloer van die Biologiese blok - Gebou G16)

Telefoonnr. (w) (018) – 299 2244

E-posadres dries.marais@nwu.ac.za

xiii

Hooray! Your file is uploaded and ready to be published.

Saved successfully!

Ooh no, something went wrong!